Page 1 of 1

Jakkie helder oordag

Posted: Sun Feb 05, 2017 5:15 pm
by tripodmvr
Vandag vanaf Durban teruggery en so 20km vanaf Villiers oppad na Vereeniging hardloop 'n groot jakkals oor die pad. Tyd was 14h00 -parmantige wetter.

Re: Jakkie helder oordag

Posted: Sun Feb 05, 2017 5:21 pm
by PWV
tripodmvr wrote:Vandag vanaf Durban teruggery en so 20km vanaf Villiers oppad na Vereeniging hardloop 'n groot jakkals oor die pad. Tyd was 14h00 -parmantige wetter.
Jy het seker met 'n Kuga gery - te bang om vinniger te ry en die jakkals te trap! :)

Re: Jakkie helder oordag

Posted: Sun Feb 05, 2017 5:39 pm
by joe rocket
Oom was seker lus om die jakkie te klits!

Re: Jakkie helder oordag

Posted: Sun Feb 05, 2017 8:51 pm
by Cobus(Cobb)
Smaakj my die manne van daai area se huise is nie in orde nie.......

Re: Jakkie helder oordag

Posted: Sun Feb 05, 2017 9:53 pm
by tripodmvr
Cobus(Cobb) wrote:Smaakj my die manne van daai area se huise is nie in orde nie.......
Net so bietjie verder van Vaal Marina se wereld, Cobus