Goeie dag
Ons het die volgende beskikbaar. Koedoe koeie en Rooibok ooie vir jag.
die jagte sal plaas vind in Julie Augustus maand.
pryse as volg koedoe koei R3000 per bok
rooibok ooie R900 per bok. (daar sal nie groot hoeveelheid beskikbaar wees nie 10 bokke)
akkomodasie - ons kan 4 jagters op n slag akkomodeer nie meer as 4 nie.
akkomodasie koste is R750 per persoon per nag. sluit in jag fooi,slag fooi, jag bakkie, verblyf,hout,koelkammer.
dit is self sorg.
jag sal bakkie jag wees maar daar kan meskien so biekie gestap word, dit sal ten alle tye saam Ph of gids wees.
Did klip koppe rante ,vlaktes en bosveld.
Vir die personne wat belangstel kan my n mail stuur by William@botlierskopstudgame.co.za
groete.
jag kimberley koedoe koeie rooibok ooie
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
-
Bertus63
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Mar 25, 2015 3:54 pm
Re: jag kimberley koedoe koeie rooibok ooie
William
Ons is 4 ouens van welkom wat belangstell.
Stuur asb info aan
bertus63.bn@gmail.com
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Ons is 4 ouens van welkom wat belangstell.
Stuur asb info aan
bertus63.bn@gmail.com
Sent from my SM-N910C using Tapatalk