Goeie more
Wat prys hierdie tipe kursus by julle? Is daar 'n standaard koste vir SA Jagters?
* Sportskiet is R400
* Jag is R700
Sportskiet en Toegewyde jag kursusse - KOSTE?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Sportskiet en Toegewyde jag kursusse - KOSTE?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Sportskiet en Toegewyde jag kursusse - KOSTE?
Ek het vir my kursus 3 jaar terug R290 betaal by suidkaap jag as ek reg onthou.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sportskiet en Toegewyde jag kursusse - KOSTE?
Verskillende takke stel hul eie pryse vas. Dit hang af van die koste van die lokaal en of kos voorsien word. Ek dink ons syfers is R500 - R700 se rigting. Fondse word vir algemene uitbou van die tak gebruik.Carl wrote:Goeie more
Wat prys hierdie tipe kursus by julle? Is daar 'n standaard koste vir SA Jagters?
* Sportskiet is R400
* Jag is R700
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Sportskiet en Toegewyde jag kursusse - KOSTE?
Dankie ek verstaan ook dis hoe ons tak dit doen. Ek het egter net gewonder want ons is verplig om binne tak verband die kursus te doen. Is dit dalk iets wat ander persone kan aanbied? Ek dink veral Sportskiet (pistool). En is die tipe opleiding gegradeer?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sportskiet en Toegewyde jag kursusse - KOSTE?
Baie persone van ander takke het al by ons opleiding gekry. Dit word bevorder dat streke moet saamwerk om meer geleenthede vir hul lede te bied en ons stel ons streekstakke in kennis wanneer soiets gebeur. Rakende gradering weet ek dat hoofkantoor nog altyd probeer om SETA erkenning te kry sodat die opleiding vorentoe krediete kan dra. Weet nie of daar al sulke opleidingskursusse spesifiek vir handwapens is nie.
Ek sien SAPSA is besig met skiettoetse om veiligheid en kennis op te skerp.