Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Dagse vrinne Kan iemand gou vir my op QL kyk waar my nodus le vir die 168gr Nosler custom comps? Ek het die geweer se kroon laat oorsny en bietjie aan die pakwerk laat werk. Ek het gou spoed gaan meet. Grope was maar soos hy altyd maak. 5 skote so net oor n duim.
Hier is my gegewens.
300WSm
Norma doppe
H2o kapassityt:80.98gr vir 5 geskiette doppe
TPL 73.87mm
Looplengte 26duim
1in10 twist
Spoed vir die eerste toets lading was met 61gr S365: 2990,2984,3002,3005,3008
Met 62gr was die spoed 3062,3041,3044,3056,3060
Kort daar nog iets? Ek weet nie , dis nou die laaste keer wat ek met die roer probeer. Dan weet ek regtig nie meet wat ek moet maak nie.

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek het 65.5gr kruit s365 lot 83 nodig met norma doppe cci250 168 gr amax vir 3058fps in my T3.Het jy al jou krony getoets.Armand Steenkamp wrote:Dagse vrinne Kan iemand gou vir my op QL kyk waar my nodus le vir die 168gr Nosler custom comps? Ek het die geweer se kroon laat oorsny en bietjie aan die pakwerk laat werk. Ek het gou spoed gaan meet. Grope was maar soos hy altyd maak. 5 skote so net oor n duim.
Hier is my gegewens.
300WSm
Norma doppe
H2o kapassityt:80.98gr vir 5 geskiette doppe
TPL 73.87mm
Looplengte 26duim
1in10 twist
Spoed vir die eerste toets lading was met 61gr S365: 2990,2984,3002,3005,3008
Met 62gr was die spoed 3062,3041,3044,3056,3060
Kort daar nog iets? Ek weet nie , dis nou die laaste keer wat ek met die roer probeer. Dan weet ek regtig nie meet wat ek moet maak nie.
DD
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand, ek moes QL se brandspoed met amper 18% aanpas om by jou chrony spoed uit te kom. Dit lyk nie reg nie? Nietemin, as jou spoed reg is? dan is die node op 62.1gr S365
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Smitstertjies on Sat Mar 18, 2017 1:02 pm, edited 1 time in total.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek moes ook so wild verander.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek het aanvaar dit is oor chrony 5m weg?
Met daardie aanname wys my berekening dat die node by 3060vps by die tromp is en dat 61,8gr dit moet gee.
Met so hoe BRF wil ek raai dat jy in die tande gelaai is. Terwyl jy nou eksperimenteer - laai 3 skote met 1mm korter TPL en 'n ander lot met 2mm minder. Kyk watter verskil dit maak.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Oom tripod is heel moontlik reg. Ek het nie TPL op die normale manier bepaal nie. Ek het die koel net geseat todat daar geen meer weerstand was as ek die slot toemaak nie. So ek glo ek is naby die lande. Ek dink die crony is reg. Ek sal met my 303 en weermag koele nou nou weer deur hom gaan skiet.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek heg vir julle n foto aan van my groepe. die 61gr lading het wel so half gelyk ofdinge wil werk..
Die res is maar soos ek hom altyd geken het.
Ek gaan nou nou loop laai en loop skiet. Byt vas.
Groetnis
Die res is maar soos ek hom altyd geken het.
Ek gaan nou nou loop laai en loop skiet. Byt vas.
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand kom bq NW toe laat ek die ding vir jou reg kry, wat wil jy met die roer doen daai groepe lyk nie sleg nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Siebert, ek wil dam maar graag he die groepe moet tenminste 15mm meet vir 5 skote...
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Kerels , ek het nou weer terug gekom van die baan af.. Die lig was lyk my te swak vir die crony om ordentlik die skote op te tel. Dit was ook nie konstand nie en die wereld vol. Het ook met die goedkoop Howa 243 geskiet om te kyk of die voud nie by die drywer is nie. Al 5 skote was goed onder n duim.
Ek is nou maar moedeloos.. Weet nie wat ek moet maak verder nie. Ek het nou al baie geld aan kruit,punte,doppe, primers, knaldempers en wat nog als spandeer. Nou weet ek nie meer nie.Ek kan eerlik waar nie dink dat ek een van die skote getrek het nie. Ek het elkeen mooi afgetrek..
Ek kon dam uit die staanhouding oor die bakkie se tralies die 200m gong laat lui... Maar dit kan ek met my 303 ook doen.. Die roer wou ek gebruik om op die effe langer afstande , so tot 350-400m op die heel verste te jag. En dan dalk later as die gogga my byt nog verder.
Ek heg die groeppe aan. Ek dink eks nou eers klaar.
Baie dankie vir julle almal se hulp.. Ek sal julle weer pla as ek die liksense vir die goedkoop Howas kry wat so maklik goed groepeer..
Groetnis
Ek is nou maar moedeloos.. Weet nie wat ek moet maak verder nie. Ek het nou al baie geld aan kruit,punte,doppe, primers, knaldempers en wat nog als spandeer. Nou weet ek nie meer nie.Ek kan eerlik waar nie dink dat ek een van die skote getrek het nie. Ek het elkeen mooi afgetrek..
Ek kon dam uit die staanhouding oor die bakkie se tralies die 200m gong laat lui... Maar dit kan ek met my 303 ook doen.. Die roer wou ek gebruik om op die effe langer afstande , so tot 350-400m op die heel verste te jag. En dan dalk later as die gogga my byt nog verder.
Ek heg die groeppe aan. Ek dink eks nou eers klaar.
Baie dankie vir julle almal se hulp.. Ek sal julle weer pla as ek die liksense vir die goedkoop Howas kry wat so maklik goed groepeer..
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Armand Steenkamp on Mon Apr 24, 2017 8:41 am, edited 1 time in total.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Nou ja vrinne, ek het nou n strek dop gegooi en groot vuur gemaak. Nou maar kyk hoe die lions wen!
Groetnis
Groetnis
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand, ten minste het die Lions gewen.
Ek weet jy het gese jy is klaar maar dit lyk tog of daar potensiaal is En die een skoot wat weg is in beide groeppe is op die waterlyn. Torque die geweer wanneer jy skiet? Watse rus gebruik jy voor en agter?
As jy regrig klaar is met hom and n nou eers 'n koue geniet is sekerlik ook dit reg maar 300WSM moet nie so kwaai sukkel met lading ontwikkeling nie...
Ek weet jy het gese jy is klaar maar dit lyk tog of daar potensiaal is En die een skoot wat weg is in beide groeppe is op die waterlyn. Torque die geweer wanneer jy skiet? Watse rus gebruik jy voor en agter?
As jy regrig klaar is met hom and n nou eers 'n koue geniet is sekerlik ook dit reg maar 300WSM moet nie so kwaai sukkel met lading ontwikkeling nie...
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Jps, dis die roer jong. Daarvan is ek seker. Sal maar more weer 5 rondtes laai en gaan kyk. Maar eks reedelik seker dit sal die selle wees. Hy het nog nooit beter geskiet as dit met enige iets wat ek in hom gebruik het nie.
Groetnis
Groetnis
Last edited by Armand Steenkamp on Mon Apr 24, 2017 8:42 am, edited 1 time in total.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
As jy nie verder wil nie kan jy hom maar vir my gee - ek belowe om hom mooi op te pas en nie te kla oor die foutjies nie
Ernstig: het jy al die loop se vryloop (float) en AL die skroewe nagegaan?
Ernstig: het jy al die loop se vryloop (float) en AL die skroewe nagegaan?
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek praat onder korreksie, Ruaan Barnard het net so gesukkel met die ligte koeels in sy 300wsm, vandat hy 208gr Amax en 200gr Krieke skiet loop daai ding soos stroop.
O ja...en laaste...kyk maar of al die skroefies ens vassit..vra my...is so pas deur 'n duur oefening....
O ja...en laaste...kyk maar of al die skroefies ens vassit..vra my...is so pas deur 'n duur oefening....
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek het die roer gekoop juis om vir eers die ligter koele lekker vinneg en plat te gooi. Ek ek kan nie sien hoekom n 1in10 draai nie n 168gr ordentlik wil skiet nie.. Ek gaan vandag weer loop skiet, die wind moet net loop le! Die groepe sal reg wees as daai een skoor nie so weg sit nie.. Ek wil probeer kyk waneer hy die flier gooi. Dalk kom ek iets agter.
Dan my heel laaste opsie sal n ander scope wees, die Rudoplh makeer niks, maar sy kruis is net so n bietjie aan die duk kant vir groeppe skiet..
Dankie vir julle hulp maters. Die as hy dan nou rerig niks wil weet nie dan sal ek hom in die mark maar sit. En 2 Howas koop..
Groetnis
Dan my heel laaste opsie sal n ander scope wees, die Rudoplh makeer niks, maar sy kruis is net so n bietjie aan die duk kant vir groeppe skiet..
Dankie vir julle hulp maters. Die as hy dan nou rerig niks wil weet nie dan sal ek hom in die mark maar sit. En 2 Howas koop..
Groetnis
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand daai roer sal skiet, die groepe lyk goed maar nou moet jy bq aan die fein dinge ook werk as jy jou node spoed het en n TPL het wat die beste skiet, onthou jy kry jou node spoed met jou begin tpl en dan speel jy met jou tpl om die groepe toe te maak, Jou spoed verskil tussen skote is enige iets van 12fps tot 20fps en jy wil darem probeer om dit so 10fps te he tussen skote en as jy regtig konstant wil wees wil jy 5 skote met n spoed verskil van onder 10fps vir al 5 he. Persoonlik sou ek nie met die custom comps die geweer se potensiaal toets nie maar jy het hulle nou so skiet hulle. Laai 15 patrone vir vanmiddag dan vat jy spoed met 5 op 100m en as daai 5 n halfduim of so print skiet n groep op 300m en kyk. As jy op 100m skiet "merk" die skote op n papier by jou as jy spoed meet met ander woorde as jy klaar geskiet het moet jy op die tyken langs die gatjie sy spoed neer skryf.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ai ek hoop jy kom reg, daai kaliber mag maar! Onderaan is hoe n pel van my se Tikka maak! RAM hom maar vir Siebert om te toor 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Watse kolf het jy? Is die kolf gepak? Is daar nie dalk 'n druk punt iewers op die aksie nie?
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Konrad, kolf is gepak. Glo nie daar is n drukpunt nie. Lyk my ek gaan vandag kans kry om weer n paar skote te gaan gooi. Ek het nie baie moed nie. Ek weet half klaar wat daar voor op die tyken gaan gebeur.
Groetnis
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Dagse vrinne.... Ek kon vandag weer kans kry om te gaan skiet.. Ek het 10 rondtes almal die selfde gelaai met 61.9gr en tpl soos op die teiken. Eerste skote het n groot horisontale verspryding. Die 2de groperig was die wind dood sttil maar daar was nog steeds 2 wye skote. Ek weet nou nie meer nie. Ek het al sterk begin wonder of die fout nie by my le nie.. Maar ek het so paar weke terug baoe mooi groepe met n vriend se 300WM geskiet wat meer as my roer skop.
Ek het gemaak soos Kaptein gese het en die skote gemerk. Die spoed vir die eerste groep was 3043,3062,3036,3069,3056 Die spoed vir die 2de groep was 3108,3063,3080,3081,3069. Al hoekom ek kan dink die spoed hoer is , is dalk oor die kamer en die loop warm was...
Enige idees verder? My idees is half op nou..
Groetnis
Ek het gemaak soos Kaptein gese het en die skote gemerk. Die spoed vir die eerste groep was 3043,3062,3036,3069,3056 Die spoed vir die 2de groep was 3108,3063,3080,3081,3069. Al hoekom ek kan dink die spoed hoer is , is dalk oor die kamer en die loop warm was...
Enige idees verder? My idees is half op nou..
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek dink jy moet nou begin bokke skiet en ophou worry
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand waar mik jy op die kruis van die teiken? Plak volgende keer n vierkantige blokkie en mik op een hoek met jou kruishaar, altyd op dieselfde plek. Jou punt van jou kolf altyd op dieselfde plek op jou rus. Ek probeer nie vir jou sê hoe om te skiet nie, maar dit werk vir my. Wat my pla is jou ES. Size jy met expanderball in die die. Ek dink as jy jou necktension reg kry gaan die roer skiet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
joe rocket, al het jy vir my gese ek kan glad nie skiet nie sou ek nie aanstoot neem nie. Die roer maak my nederig.. Voel soos toe ek net begin het en ek nie kon verstaan het dat my pa se 303 met sy klaar loop nie wou skiet nie..
Ek gaan maak soos jy se met die blokkie
Dink jy ek moet my expander ball verwyder? Die ES op die laaste paar rondtes pla my ook..
Groetnis
Ek gaan maak soos jy se met die blokkie
Dink jy ek moet my expander ball verwyder? Die ES op die laaste paar rondtes pla my ook..
Groetnis