Help asb met die geweer

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Help asb met die geweer

Post by Sangoma (IAN) »

Dagse manne

Ek het by n pel op die plaas hierdie baie cool geweer gesien. Kan julle dalk help met bietjie geskiedenis op die outjie? Dit lyk soos n .25 kaliber, kamer klein bietjie groter as n baby Browing.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Help asb met die geweer

Post by Sangoma (IAN) »

Nog pics
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Help asb met die geweer

Post by Pappabeer »

Dis 10:1 n .300 Sherwood, .250 of .297 Rook of soortgelyke kaliber. n Rook & Rabit rifle. Wil hy verkoop?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Help asb met die geweer

Post by Sangoma (IAN) »

Nee hy wil nie verkoop nie. Is hulle redelik skaars? Hoe oud sal jy se is die roer? Enige waarde aan hom?

Ek sien hy was gemaak deur Webley & Son in London
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Help asb met die geweer

Post by Pappabeer »

Rook rifles is nie skaars nie, maar die een het bietjie meer en mooier detail itv gravering. Hy lyk ongelukkig of hy oorgeblou en sy hout vernis is.

Ek weet nie wat hy werd is of hoe oud hy is nie.

Dit is n lekker speelding. Ek het n paar jaar terug met n .300 Sherwood n paar skote geskiet. Groot fun!
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 835
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Help asb met die geweer

Post by Drenalinjunkie »

Hi Ian,

Dewald is reg. Daai Rook guns was baie lekker en doelbewus lig gebou. Net soos die manne nou praat van n "bakkie geweer" was daai die "stap" geweer vir die Engels manne. Sy naam spreek mooi uit waarvoor hulle gebruik was. Ek het self n .22 Holland & Holland Rook gun. Lieflike klein geweertjie wat snaaks genoeg baie akkuraat is vir sy ouderdom.
Post Reply