243Win: Musgrave lope en punte
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
243Win: Musgrave lope en punte
Hallo vriende!
Watter "twist" (groefdraai) het die Musgrave 243 fabriekslope? Die antwoord sal -seker- in 'n groot mate bepaal watter gewig punt die beste sal groepeer op lang afstande? Ek sal enige inligting in hierdie verband waardeer.
Ek weet dat elke loop uniek is en dat daar met die verskillende ladings en tipes punte ge?ksperimenteer moet word. Ek sal egter nog lank wag vir my lisensie en is besig om solank punte aan te koop, want die goed word met 'n SPOED duurder...
Ek het nou die dag in die Paarl 300 70gr Sierras gekoop teen R280/100. Ek kon nie verby so 'n bargain stap nie. Is net bang aan die ander kant dat ek verkeerde punte koop...
Inligting oor Musgrave gewere is voorwaar bitter skaars. Het enigiemand 'n voorstel waar ek intensiewe inligting kan kry oor die lope en aksies?
Hein M.

Last edited by Hein M. on Sun Aug 23, 2009 3:13 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
tafjak
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
As dit die RSA/Lyttleton is, is dit verseker 1 in 10. Alle fabrieks 243's het 1 in 10" lope op. Jy kan met gemak 70gr koe?ls daarin skiet. Ek het al 65gr Vmax'e ook daarin geskiet. Die 87gr Vmax werk net soveel beter daarin.
Taffie
Taffie
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Taffie,
Dankie vir die info. Dis goeie nuus! Ek sal maar eers vasbyt met die fabrieksloop en dan verder kyk. Wat is, volgens jou, die ideale twist - en loop?
Hein M.
Dankie vir die info. Dis goeie nuus! Ek sal maar eers vasbyt met die fabrieksloop en dan verder kyk. Wat is, volgens jou, die ideale twist - en loop?
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Hein
Ek het musgrave lyttletton rsa .243 1:10 twist en het laaste week bietjie geeksperimenteer met 70 gn blitzkings. Steeds bietjie deurmekaar. Het groep op100m gekry (5 skoot) waar drie mekaar sny en nog een 1dm links bo en nogeen effensregs onder. Spoed om en by 3500vt/ sek. Seker goed genoeg maar sal graag wil beter.
Nou wonder ek 70gn bk met ball koef van .299 en 87 gn hornady v max met bc van .4. Is dit nie beter om vir hom te gaan met bietjie minder spoed.Lyk vir my die voordeel van die hoer spoed isnie veel op 250m nie.
Taffiei en kie wat se julle.
Groete freddie

yol bolsun
-
tafjak
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Freddie en Hein
Die verskil in spoed maak geen verkil op die trajek nie(irrelavant). As jy die geweer rondom 30mm hoog op 'n 100 instel met altwee koe?ls sal die zero van die blitzking op 230m wees en die 87gr Vmax op so 220m. So dit is hoekom ek noem dat die trajek geensins enige voordeel bo enige een sal h? nie. Die 87gr Vmax is net soveel meet akkurater as die 70gr Blitzking. Onthoe dat Sierra 'n 80 en 85gr varminter het wat net so goed werk, die Vmax is egter enig in sy klas.
Die 70gr koe?l sal so teen 3500fs en 87gr teen 3300fs vlieg.
Taffie
Die verskil in spoed maak geen verkil op die trajek nie(irrelavant). As jy die geweer rondom 30mm hoog op 'n 100 instel met altwee koe?ls sal die zero van die blitzking op 230m wees en die 87gr Vmax op so 220m. So dit is hoekom ek noem dat die trajek geensins enige voordeel bo enige een sal h? nie. Die 87gr Vmax is net soveel meet akkurater as die 70gr Blitzking. Onthoe dat Sierra 'n 80 en 85gr varminter het wat net so goed werk, die Vmax is egter enig in sy klas.
Die 70gr koe?l sal so teen 3500fs en 87gr teen 3300fs vlieg.
Taffie
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Taffie
Dit is hoe ek ook die ding gekyk het en lyk my ek sal maar die pakkie blitskings opskiet en ook vmaxe probeer en sien wat gebeur. Dit lyk my die blitze gee my nou en dan n flyer. Ek dink jy het ook al vroeer genoem dat die vmaxe ook sagter as die blitze is.
Freddie

Die twist is nie so belangrik as dit by jakkalse kom nie, enige iets van 1in10 tot 1in14 sal werk. Die 10 sal net swaarder(langer) koe?ls kan skiet as die 14. Vir 85gr en swaarder koeels sal ek die 1in10 verkies en alles ligter die 1in12. Akkuraatheid is belangriker as spoed.
Enige "brand" loop is goed genoeg vir jakkalse, as 'n loop skiet dan skiet hy, maak nie saak wie hom gemaak het nie. Korter lope(24 tot 25duim) is meer akkuraat as langes(30duim)en ek sal darie Musgrave van jou sny tot 24duim(hy behoort 26duim te wees) omdat hy aan die dun kant is(15mm voor op die kroon). Dit kan jy doen as jy 'n knaldemper op laat sit.
Dit alles is net 'n voortsel en jy kan darie geweer skiet net soos hy nou is en ek het dit ook so aan die begin gedoen en het nooit moeilikheid gehad nie.
Groete

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Julle moet kyk of daai 243's nie dalk beter sal groep teen so bietjie laer spoed nie. Dalk????
Ek hou ook van voet in die hoek maar as die goed bonter skiet hoe vinniger hulle hardloop dan werk dit ook nie.
Ek skiet die Sierra 80gr Varminters teen 3200fps met n mooi groep, het hulle al opgejaag tot naby 3500 maar dan sal die jakkalse nooit bakkie ry nie.
Ek hou ook van voet in die hoek maar as die goed bonter skiet hoe vinniger hulle hardloop dan werk dit ook nie.
Ek skiet die Sierra 80gr Varminters teen 3200fps met n mooi groep, het hulle al opgejaag tot naby 3500 maar dan sal die jakkalse nooit bakkie ry nie.
-
tafjak
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Jannie
Tomcat skiet 87grVmaxe in sy 243 teen 3400fs en hulle groepeer soos 'n droom. Dit is eintlik om van naar te word.

- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Taffie
Ek skiet my 87 so teen 3350 f/sek. Groepering skitterend. Het eers gespeel met die bullet jump. Die 1 mm jump het die groepering baie gekrimp.Daar is geen sigbare tekens van druk nie. Hopelik sal die warm tye in die somer vir my ook gunstig wees.
Op hoeveel meter kan ek my geweer zero. Tans zero ek op 200 yards. Is ek op die regte afstand of moet ek verder zero?
Kan jy bietjie meer inligting verskaf oor molly van punte? Is daar voor en nadele aan die molly van die punte?
Sal graag meer oor die onderwerp wil uitvind.
Ek skiet my 87 so teen 3350 f/sek. Groepering skitterend. Het eers gespeel met die bullet jump. Die 1 mm jump het die groepering baie gekrimp.Daar is geen sigbare tekens van druk nie. Hopelik sal die warm tye in die somer vir my ook gunstig wees.
Op hoeveel meter kan ek my geweer zero. Tans zero ek op 200 yards. Is ek op die regte afstand of moet ek verder zero?
Kan jy bietjie meer inligting verskaf oor molly van punte? Is daar voor en nadele aan die molly van die punte?
Sal graag meer oor die onderwerp wil uitvind.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Taffie,
Dankie vir die loop -en punte inligting. Niks beat die praktyk nie.
Buda,
Hier is 'n waardevolle link. Dalk beantwoord dit jou vraag: http://www.safariandoutdoor.co.za/latest-moly-a-9.html
Hein M.
Dankie vir die loop -en punte inligting. Niks beat die praktyk nie.
Buda,
Hier is 'n waardevolle link. Dalk beantwoord dit jou vraag: http://www.safariandoutdoor.co.za/latest-moly-a-9.html
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Hein
Dankie vir die link, sal later rustig deurlees.
Groete
Buda
Dankie vir die link, sal later rustig deurlees.
Groete
Buda
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Taffie,
ja nee. Party ouens kry sommer alles maklik. Toe hulle sy loop genommer het was daar dalk n glip met lettertjies AI.

Dit maak nie saak watter kaliber jy skiet en wat die trajek is nie, ek glo(Heinrich my die voordele hiervan vertel) dat jy die geweer instel dat hy nie ho?r as so 30mm op 'n 100m print nie. Dit het die voordeel dat jy nooit oor 'n jakkals op 160m(seker die gemiddelde afstand waarop jakkalse geskiet word) sal skiet nie. Verdere skote het die weer die voordeel dat jy baie keer genoeg tyd het om die jak te "range". Kan vooraf op staanplek 'n paar "markers" range.
Taffie
Dit maak nie saak watter kaliber jy skiet en wat die trajek is nie, ek glo(Heinrich my die voordele hiervan vertel) dat jy die geweer instel dat hy nie ho?r as so 30mm op 'n 100m print nie. Dit het die voordeel dat jy nooit oor 'n jakkals op 160m(seker die gemiddelde afstand waarop jakkalse geskiet word) sal skiet nie. Verdere skote het die weer die voordeel dat jy baie keer genoeg tyd het om die jak te "range". Kan vooraf op staanplek 'n paar "markers" range.
Taffie
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
.Na die insette lyk dit vir my die 87 vmax gaan die uiteindelike wenner wees.tafjak wrote: Jannie
Tomcat skiet 87grVmaxe in sy 243 teen 3400fs en hulle groepeer soos 'n droom. Dit is eintlik om van naar te word.
Taffie
Freddie
yol bolsun
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Is daar 'n manier/plek om punte goedkoper te koop? Hordany-punte is meer bekostigbaar as die meeste ander brands.
Last edited by Hein M. on Tue Aug 25, 2009 7:30 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
tafjak
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Hein
Bel C & C Shooting Supplies en praat met Dirk by: 082 5559 260

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Hi Almal
Het n voeltjie hoor fluit, Dirk mag dalk net een van die dae Hornady produkte ook smous
Hein
Doen jouself n gunsie en kyk na 75gr V-Max'e ook op daai 1-10 twist loop van jou ook. Belowe jou j gaan nie spyt wees nie. My 243 skiet 75 en 87 ewe akkuraat, maar ek hou van die bietjie meer spoed en platter trajek van die 75 greiners.
My 2c
Mooi loop
Francois
Het n voeltjie hoor fluit, Dirk mag dalk net een van die dae Hornady produkte ook smous
Hein
Doen jouself n gunsie en kyk na 75gr V-Max'e ook op daai 1-10 twist loop van jou ook. Belowe jou j gaan nie spyt wees nie. My 243 skiet 75 en 87 ewe akkuraat, maar ek hou van die bietjie meer spoed en platter trajek van die 75 greiners.
My 2c
Mooi loop
Francois
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243Win: Musgrave lope en punte
Francois en Taffie,
Baie dankie vir die info. Ek sal beslis vir Dirk bel.
Groete, Hein M.

Last edited by Hein M. on Sun Aug 30, 2009 2:55 pm, edited 1 time in total.