Sinker Moulds
-
Jjjbay
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am
Sinker Moulds
Ek sit met n hele klomp kg lood wat ek dink ek moet gebruik om sinkers mee te giet. Iemand het nie dalk Moulds wat nie in gebruik is nie. Ek is meer as bereid om te ruil vir n klomp sinkers. Self al is dit net om hulle te gebruik om die sinkers te giet en Dan terug te gee
