Musgrave mod 90 timney trigger navrae

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
JAN#05
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jun 05, 2017 8:29 am

Musgrave mod 90 timney trigger navrae

Post by JAN#05 »

Goeie dag
Ek het my musgrave 30-06 wat ek so maand terug gekry het (was my pa sin) onlangs oopgemaak om aan die sneller te stel. Ek het die volgende opgemerk:
-Die bo kant van die shear aan gewerk is
-Dit lyk of die shear nie die oorspronklike shear is nie maar is gemodifiseer
-Dat hy baie play het op die pennetjie wat hom vashou aan die sneller se body

Volgens my pa is die geweer nog nooit oopgemaak nie. Ek wil by julle uitvind of dit oorspronklik is dat musgrave aan die timney snellers moes modify om te pas op die aksie of is dit gedoen deur iemand? En moet die sneller so groot gap he as hy teen die body vas druk, daar is baie play as ek nie die grub skroef vas draai nie?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
JAN#05
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jun 05, 2017 8:29 am

Re: Musgrave mod 90 timney trigger navrae

Post by JAN#05 »

JAN#05 wrote:Goeie dag
Ek het my musgrave 30-06 wat ek so maand terug gekry het (was my pa sin) onlangs oopgemaak om aan die sneller te stel. Ek het die volgende opgemerk:
-Die bo kant van die shear aan gewerk is
-Dit lyk of die shear nie die oorspronklike shear is nie maar is gemodifiseer
-Dat hy baie play het op die pennetjie wat hom vashou aan die sneller se body

Volgens my pa is die geweer nog nooit oopgemaak nie. Ek wil by julle uitvind of dit oorspronklik is dat musgrave aan die timney snellers moes modify om te pas op die aksie of is dit gedoen deur iemand? En moet die sneller so groot gap he as hy teen die body vas druk, daar is baie play as ek nie die grub skroef vas draai nie?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201706 ... 3521ec.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201706 ... a91c25.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201706 ... 8b1fe3.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 929
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Musgrave mod 90 timney trigger navrae

Post by Philip J »

Oor die vraag op die "shear" het ek nie vir jou n antwoord nie.
Die speling op die pennetjie wat die sneller teen die aksie vashou, is heeltemal normaal.
(Ek neem aan jy verwys na die pennetjie wat deur die oortjie onder op die aksie en die 2 oortjies aan die bo kant van die sneller "body" gaan.)
Dis presies waarvoor die "grub" skroefie daar is.
Sonder dié speling, sal jy maar knor om die sneller in te sit of uit te haal.
Last edited by Philip J on Wed Jun 07, 2017 7:26 am, edited 2 times in total.
Groetnis
Philip
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 929
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Musgrave mod 90 timney trigger navrae

Post by Philip J »

JAN#05 wrote:
JAN#05 wrote:Goeie dag
Ek het my musgrave 30-06 wat ek so maand terug gekry het (was my pa sin) onlangs oopgemaak om aan die sneller te stel. Ek het die volgende opgemerk:
-Die bo kant van die shear aan gewerk is
-Dit lyk of die shear nie die oorspronklike shear is nie maar is gemodifiseer
-Dat hy baie play het op die pennetjie wat hom vashou aan die sneller se body

Volgens my pa is die geweer nog nooit oopgemaak nie. Ek wil by julle uitvind of dit oorspronklik is dat musgrave aan die timney snellers moes modify om te pas op die aksie of is dit gedoen deur iemand? En moet die sneller so groot gap he as hy teen die body vas druk, daar is baie play as ek nie die grub skroef vas draai nie?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170606/09769462bdb9f5fc567dc22b6e3521ec.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20170606/362a8120a2a4e68b9b35a72f50a91c25.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20170606/bb53dc2f33dec8e67611cb49078b1fe3.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Groetnis
Philip
Post Reply