Goeie dag
Ek is op soek na n jagplaas vir Junie, Julie 2017 vir Rooibok/Koedoe.
Geriewe maak nie saak nie, genoeg wild en mooi plaas.
Jag al 30 jaar. Het 4x4 en respek vir die bos en diere.
Stuur asb besonderhede na orgjansevanrensburg@gmail.com.
Baie Dankie
Jaggeleentheid Gesoek
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Jaggeleentheid Gesoek
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jaggeleentheid Gesoek
Bel vir Monica Vaccaro 083 711 83 twee 2. Hulle het n mooi plaas en goedkoop ook.
Last edited by joe rocket on Tue Jun 13, 2017 6:54 am, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Jaggeleentheid Gesoek
ironorg, die manne gaan jou beter help as hulle eers weet wie jy is en waarvan daan jy kom. Dan vertel jy sommer vir ons van jou skietgoed wat jy het.
So terloops, welkom en geniet dit hier op die forum. lekker klompie bymekaar.
So terloops, welkom en geniet dit hier op die forum. lekker klompie bymekaar.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
