So moet 'n springbok mos lyk
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
So moet 'n springbok mos lyk
Die goeie ou tye , daar is darem maar 'n paar mooi stelle horings daar , dit is mos hoe trekbokke moet lyk
Jason gaan nou die fotos laai
Jason gaan nou die fotos laai
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Mega springbokke van toeka se dae toe daar nie "smarties" was nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Nog enetjie.

- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Ons voorvaders het ook maar lekker gemors..........
Sent from my SM-T815 using Tapatalk
Sent from my SM-T815 using Tapatalk
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Waar kan ek meer oplees van die Geskiedenis van die Springbok, verspreiding .. afname in getal ens?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Ek sien op die een foto staan " The last "Trekbok" Hunt - Strydenburg 1896"Jake1 wrote:Waar kan ek meer oplees van die Geskiedenis van die Springbok, verspreiding .. afname in getal ens?
My swaar het nou afgeneem die fotos , hang teen muur in kamer wat hulle oornag op Graaff-Renett
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Hoe moet hulle lyk? Dood?
Die "ou" mense het nie gemors nie. Hulle het maar net geglo aan manna uit die hemel. Wanneer dit pap reën, moet jy skep.
Die "ou" mense het nie gemors nie. Hulle het maar net geglo aan manna uit die hemel. Wanneer dit pap reën, moet jy skep.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Wonder watter scopes het die manne toe gebruik, FFP / SFP.......

6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Hulle was een geweer manne.Springkudu wrote:Wonder watter scopes het die manne toe gebruik, FFP / SFP.......![]()
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
dehacked wrote:Hulle was een geweer manne.Springkudu wrote:Wonder watter scopes het die manne toe gebruik, FFP / SFP.......![]()
En nee dit was nie ' n 270 nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
...... Klink soos ons regeringGawie(13mm) wrote:Hoe moet hulle lyk? Dood?![]()
Die "ou" mense het nie gemors nie. Hulle het maar net geglo aan manna uit die hemel. Wanneer dit pap reën, moet jy skep.
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Hier is meer inligting oor die trekbokke, ek wonder waarmee het meeste manne geskiet, 303?
http://www.farmersweekly.co.za/archive/ ... trekbokke/
http://www.farmersweekly.co.za/archive/ ... trekbokke/
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Arms and Means:Jake1 wrote:Hier is meer inligting oor die trekbokke, ek wonder waarmee het meeste manne geskiet, 303?
http://www.farmersweekly.co.za/archive/ ... trekbokke/
By the late-1800’s Germany’s most modern Mauser bolt action rifle with 5-round internal magazine was imported when war loomed, and was widely used by Kommando members. As the war progressed, Boer Kommandos armed themselves with English Lee-Metford rifles captured from British POW’s in large numbers. This became necessary as the resupply of ammunition from British stocks was very convenient.http://www.armchairgeneral.com/south-af ... part-i.htm
https://en.wikipedia.org/wiki/Boer_Commando
"most burghers were issued with the modern, clip-loading Mauser rifle, but a range of weapons were in use, including:
Remington Rolling Block rifle
Winchester rifle
Vetterli rifle
Mauser Model 1895 rifle
Martini–Henry rifle
Krag–Jørgensen rifle
Enfield rifle
Lee–Metford rifle
Guedes rifle
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Die is ongelukkig nie waar nie.Die "ou" mense het nie gemors nie.
Ou oom in ons skietklub vertel my hoe hy as seun springbokke in SWA geskiet het. Hy moes vakansies letterlik daagliks 1 springbok op sy oom se plaas skiet. Hy het leer sak gehad waarin slegs die 2 boude en rugstringe gesit is. Die res net daar gelos in die veld. More weer selle storie en oormore weer en weer en weer. Sy oom het nie van gister se vleis gehou nie.
So elke nou en dan is bees geslag en dan moes hy gou derms vir wors gaan kry. So gesê, so gedaan. Blouwildebees was die regte ding vir wors casings. Skiet bwb haal -ek dink- dun derm uit en daar gaat hy huistoe. Los daai bees net daar want geen ordentlikke mens eet bwb nie
Die oom vertel my dat hy nou maar eers latere jare begin kyk het na bwb biltong en vandag voel hy skaam en hartseer oor daai dae maar dis hoe dit was.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Langeraat wrote:Wonder waar was hulle gewere gezero...![]()
Ek weet nie of hulle van daai goed geweet het nie. Ek lees hierdie stukkie raak op 'n ander site...
Na aanleiding oor die vraag: hoe skat skiet jy met ñ 303. Hiermee dan ons ervaring, hoop dit help jou. Die is dan nou met kêffie patrone geruil by ou Janke vir skaap afvalle.
Wel ek sal nou nie weet van goette soos drop en koefisante en ballastieke nie, maar pa het geleer jy eet wat jy skiet en koels is kosbaar, die laat ek nou maar nie plate en borde skiet nie, hoe eet mens dit dan nou. So oupa het pa geleer en pa vir my, jy skiet hom potshot op 150 tree. Dan is jy veilig op 100 en 200 tree. As die kossies nader staan as 100 tree dan gooi jy hom met ñ klip. So sal jy dan nou ñ plaagdier soos jakkals vat: jy skat hom 400 tree, jy vat hom op die haartjies op die punt van sy oor, plus 2 wysvingers, dan is dit mooi kopskoot. Hobas skat jy so 800 tree, jy vat hom op die flatspot op sy kop, plus dan twee goeie jaar groenmielies, jy pot hom dan mooi deur die nekstring. Ons het nie juis verder as 1300 tree geskiet nie, want dan moet jy so ver loop dit maak die vleis taai. Van skiet nader as 100 tree weet ek ook nie veel nie. Ek hoop die help jou navraag.
Groetnis
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
DawieKotze wrote:Langeraat wrote:Wonder waar was hulle gewere gezero...![]()
![]()

Ek het lekker gegrinnik vir die stukkie - dankie
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
....op die blad natuurlik.Langeraat wrote:Wonder waar was hulle gewere gezero...![]()
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Ali308
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Thu Sep 14, 2017 3:20 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Ek dink daai was harde maar lekker tye.
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: So moet 'n springbok mos lyk
DawieKotze wrote:Langeraat wrote:Wonder waar was hulle gewere gezero...![]()
![]()
![]()
![]()
Ek weet nie of hulle van daai goed geweet het nie. Ek lees hierdie stukkie raak op 'n ander site...
Na aanleiding oor die vraag: hoe skat skiet jy met ñ 303. Hiermee dan ons ervaring, hoop dit help jou. Die is dan nou met kêffie patrone geruil by ou Janke vir skaap afvalle.
Wel ek sal nou nie weet van goette soos drop en koefisante en ballastieke nie, maar pa het geleer jy eet wat jy skiet en koels is kosbaar, die laat ek nou maar nie plate en borde skiet nie, hoe eet mens dit dan nou. So oupa het pa geleer en pa vir my, jy skiet hom potshot op 150 tree. Dan is jy veilig op 100 en 200 tree. As die kossies nader staan as 100 tree dan gooi jy hom met ñ klip. So sal jy dan nou ñ plaagdier soos jakkals vat: jy skat hom 400 tree, jy vat hom op die haartjies op die punt van sy oor, plus 2 wysvingers, dan is dit mooi kopskoot. Hobas skat jy so 800 tree, jy vat hom op die flatspot op sy kop, plus dan twee goeie jaar groenmielies, jy pot hom dan mooi deur die nekstring. Ons het nie juis verder as 1300 tree geskiet nie, want dan moet jy so ver loop dit maak die vleis taai. Van skiet nader as 100 tree weet ek ook nie veel nie. Ek hoop die help jou navraag.
Groetnis
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
My ouma was op skool in Britstown. Dorp langs Strydenburg. Ons familie grond is meer wes maar basies tussen die twee dorpe. Sy het vertel dat as kind op skoolhet die bokke by die pan buite die dorp kom drink. Die troppe het dan vir as drie dae gevat om verby te trek.Jurgen Visser wrote:Ek sien op die een foto staan " The last "Trekbok" Hunt - Strydenburg 1896"Jake1 wrote:Waar kan ek meer oplees van die Geskiedenis van die Springbok, verspreiding .. afname in getal ens?
My swaar het nou afgeneem die fotos , hang teen muur in kamer wat hulle oornag op Graaff-Renett
Ditmoes miljoene bokke gewees het.
- Jo Toast
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Fri Feb 16, 2018 9:09 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Dink julle dis nog die moeite werd om vandag Springbok te skiet teen die pryse wat tans gevra word?
BSA .270 Win
Tikka T3 Varmint .308 Win
Bergara B14R .22lr
Glock 19
Tikka T3 Varmint .308 Win
Bergara B14R .22lr
Glock 19
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Dis altyd die moeitewerd om springbok te skiet.
Dalk is dit maar omrede die kalahari in my bloed is.. maar 'n springbok jag vir my, is 'n spesiale jag.
Dis wel hartseer dat hulle so duur raak. Defnitief van die lekkerste vleis wat jy kry.
Groete
KK
Dalk is dit maar omrede die kalahari in my bloed is.. maar 'n springbok jag vir my, is 'n spesiale jag.
Dis wel hartseer dat hulle so duur raak. Defnitief van die lekkerste vleis wat jy kry.
Groete
KK
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: So moet 'n springbok mos lyk
Springbok droewors... Ek gryp altyd 'n paar pakkies springbokwors as ek dit in checkers sien en dan hang ek hom op. Miskien eendag as ek 'n jaggeweer het sal ek my eie loop skiet.
Of so iets