260 rem hornady ELD-X 143grn herlaai data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Italianer-Afrikaner
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Sun Jan 24, 2016 9:16 pm

260 rem hornady ELD-X 143grn herlaai data

Post by Italianer-Afrikaner »

Goeie naand manne,
Ek het onlangs hornady ELD-X 143grn punte gekoop vir my 260rem.

Kan enige iemand van julle my asseblief help met herlaai data daarvoor? Dit is meer vir jag doeleindes.

Baie dankie.



Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 260 rem hornady ELD-X 143grn herlaai data

Post by joe rocket »

Laai 5 rontes en skiet oor kronograaf kom gee inligting en ek is seker die quickload manne sal jou help.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply