Land Cruiser Extended Cab Conversion
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Land Cruiser Extended Cab Conversion
Dag Manne
Ek verbeel my ek het iewers op die forum al gelees van die Cruiser Extra cabs maar kry ongelukkig nie die skakel nie.
Is hier iemand wat dit miskien al gedoen het of iemand ken wat dit gedoen het?
Groete
Ruan

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Land Cruiser Extended Cab Conversion
Praat met Nico Harris.
Sy pa het een.
G-Force het ook een gehad as ek reg onthou.
Blaser ook
Sy pa het een.
G-Force het ook een gehad as ek reg onthou.
Blaser ook
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Land Cruiser Extended Cab Conversion
Baie dankie
sal hul so op 'n streep kontak.
sal hul so op 'n streep kontak.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Land Cruiser Extended Cab Conversion
Gé het Blaser sn gekoop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Land Cruiser Extended Cab Conversion
Dankie Geno
Daai lyk bakgat
Daai lyk bakgat
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Land Cruiser Extended Cab Conversion
Het een gesien wat in Swakopmund gebou is. Baie netjies gewees, dalk kan die SWA manne help?
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Land Cruiser Extended Cab Conversion
Bestaan Meano conversions van Krugersdorp nog? Hulle het voor toyota self double cab cruisers gebou het baie double cab conversions gedoen
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Re: Land Cruiser Extended Cab Conversion
Ek sien nog hulle naambord toe ek laas daar verby gery het.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Land Cruiser Extended Cab Conversion
Bailey 4x4 doen dit ook.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Land Cruiser Extended Cab Conversion
waar is bailey
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Land Cruiser Extended Cab Conversion
http://www.baillies.co.za/blaser wrote:waar is bailey
389 Main Rd, Crowthorne,
Midrand, Gauteng, South Africa
Goed, beter, 6millimeter!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Land Cruiser Extended Cab Conversion
VAN hulle weet ek maar dis nie bailey nie dis baillies