Ellisras Vuurwapen Fees

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Ellisras Vuurwapen Fees

Post by Gerhard »

Die afgelope naweek was dit die 20st Ellisras Vuurwapen Fees gewees en die groot kaliber manne het ook gaan kamp op slaan.

Dit was n absolute fees gewees om saam met die manne te kamp / kuier en skiet.

https://gidphotosafaris.pixieset.com/el ... fees-2017/

https://youtu.be/OTYXS-iNzyo

Ek sien uit na die 21st Fees want dan maak ons weer so!!!




Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Ellisras Vuurwapen Fees

Post by FHM »

Flippit Gerhard soos gewoonlik pragtige pics geneem - dankie vir die deel.
Wonder hoe voel daai skouer van die man op die clip na daai 11 skote kort op mekaar? ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Ellisras Vuurwapen Fees

Post by Gerhard »

Dankie FHM,
Nee die 460G&A skiet soos n pellet man. Skouer voel glad nie die 11 skote in 70 sekondes nie.
Maar ek dink di ou wat sy 505 Gibs geskiet het kon dalk n ligte migraine gehaad het...



Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Ellisras Vuurwapen Fees

Post by FHM »

Gerhard wrote:Dankie FHM,
Nee die 460G&A skiet soos n pellet man. Skouer voel glad nie die 11 skote in 70 sekondes nie.
Maar ek dink di ou wat sy 505 Gibs geskiet het kon dalk n ligte migraine gehaad het... Image
Sent from my iPhone using Tapatalk

Hehehe LMGA - dalk vee hy nounog af met sy linkerhand - regter-skouer woertoe seer ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Ellisras Vuurwapen Fees

Post by J le Roux »

En het julle toe vir Salome ontmoet?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Ellisras Vuurwapen Fees

Post by Gerhard »

Ja nee ek dink almal het vir Salome raak gesien...


Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Ellisras Vuurwapen Fees

Post by Supacow »

;D ;D ;D
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Meteor
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm

Re: Ellisras Vuurwapen Fees

Post by Meteor »

EK kan sien hoe hy die rondtes tel wat hy insit. Een dertig rand, twee derig rand, drie dertig rand :)
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Ellisras Vuurwapen Fees

Post by Gerhard »

Nee dis darm nie so duur nie... Dink is so n bier se prys per skoot...


Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply