Page 1 of 1
Lekker familie-spot vir papgooi?
Posted: Thu Sep 07, 2017 11:30 am
by matewis
Ons gesin is opsoek na 'n lekker stil self-catering huisie wat teen water vir papgooi is. Ons is in Brits-omgewing maar sal is bereid om te travel.
Enige voorstelle?
Vele dank
Re: Lekker familie-spot vir papgooi?
Posted: Thu Sep 07, 2017 11:33 am
by Geno
Probeer Bosparadys by Magaliesburg. Ek glo die vis sou al mooi aangekom het na die droogte.
Andersins is Klein Paradys buite Brits natuurlik my 1ste keuse.
Re: Lekker familie-spot vir papgooi?
Posted: Thu Sep 07, 2017 11:37 am
by matewis
Klein paradys lankal vol... dis vor die langnaweek. Sal kyk na Bosparadys dankie Geno.
Re: Lekker familie-spot vir papgooi?
Posted: Thu Sep 07, 2017 11:38 am
by Gawie(13mm)
matewis wrote:Ons gesin is opsoek na 'n lekker stil self-catering huisie wat teen water vir papgooi is. Ons is in Brits-omgewing maar sal is bereid om te travel.
Enige voorstelle?
Vele dank
Stuur my jou familie se name, dan spot ek hul sommer hier op Jaracal.
Jammer maat, maar ek kon myself net nie keer nie.

Re: Lekker familie-spot vir papgooi?
Posted: Wed Dec 13, 2017 2:16 pm
by Ali308
Middag matewis.
daar by bloemhof is baie lekke plekke.
River view resort
op die wal
Dundee hengeloord
die hier bo is almal langs die rivier dan kan jy Sandveld Natuur rersevaat ook probeer , daar is ook lekker plek.
Re: Lekker familie-spot vir papgooi?
Posted: Wed Dec 13, 2017 2:31 pm
by tripodmvr
Gawie(13mm) wrote:matewis wrote:Ons gesin is opsoek na 'n lekker stil self-catering huisie wat teen water vir papgooi is. Ons is in Brits-omgewing maar sal is bereid om te travel.
Enige voorstelle?
Vele dank
Stuur my jou familie se name, dan spot ek hul sommer hier op Jaracal.
Jammer maat, maar ek kon myself net nie keer nie.

Ek sit ook met so verwronge humorsin aan my. Het gedink dit is 'n lekker grappie wat opgesit is. Wys jou net hoe versigtig jy met die geskrewe woord moet omgaan om jou boodskap oor te dra.