Goeie more Manne.
Het iemand van julle al probeer om goedkoop pistool en revolver koele te "Swage" vir n .458 win mag.
Dit kan mos lekker goedkoop oefen wees?
Groete
Swaging pistol/Revolver bullets na .458
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: Swaging pistol/Revolver bullets na .458
Goeie dag
Cast sagte 500gr punte en paper patch hulle.
Jy stoot daai koeel teen 2100-2200'/s uit die Lott uit en dis so te se verniet.
Dit kos net n bietjie moeite en tyd en die akkuraatheid is ook nie te sleg nie,so 2" groepe op 100m.
Daar is heel wat info op castboolits.com forum oor paper patching for nitro.
Anders moet jy maar Claw se Big Bore Range Bullets koop,dis die 2de goedkoopste opsie maar BAIE duurder as die pp roete.
Lekker skiet

Dankie Bass.
Ek het gehoor die web se mens kan paper patched koele maar vinnig stoot.
Ek sal bietjie daaroor gaan oplees.

- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Swaging pistol/Revolver bullets na .458
Bass, doen jy dit self of bevel jy dit net aan?
Paper patching is baie moeiliker as wat dit klink, en suiwer sagte lood is ook skaars en duur.
In my nederige opinie sal dit beter wees om 'n wheel weight mengsel te giet en met tumble lube te skiet, of nog beter om die gegote koeëls te powder coat.

Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: Swaging pistol/Revolver bullets na .458
Ek doen dit self!
Skoon lood is vollop,ek het al ook n paar wildevarke met dit geskiet en werk goed!
Nie almal op die forum cut en paste nie,party doen ook.

ZKK jy het n pm
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Swaging pistol/Revolver bullets na .458
Nee dan is dit great Bass, ek is bly dit kom uit die perd se bek!
Ek het so bietjie met paper patching gespeel, en maar gesukkel. Nou powder coat ek my cast pitte, dit werk vir my baie beter.
In .458, maak nie saak waarop mens nou besluit nie, dink ek die probleem gaan wees om 'n geskikte mold te kry vir nie te veel geld nie.
Ek het so bietjie met paper patching gespeel, en maar gesukkel. Nou powder coat ek my cast pitte, dit werk vir my baie beter.
In .458, maak nie saak waarop mens nou besluit nie, dink ek die probleem gaan wees om 'n geskikte mold te kry vir nie te veel geld nie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: Swaging pistol/Revolver bullets na .458
LoppSoosStroop
Ek gebruik n Lee 500gr FN GC mold.
Ek het ook maar 2-3 maal skietbaan toe gery voor ek die ding onder die knie kon kry maar nou gooi ek lood!!
Ek gebruik n Lee 500gr FN GC mold.
Ek het ook maar 2-3 maal skietbaan toe gery voor ek die ding onder die knie kon kry maar nou gooi ek lood!!
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Swaging pistol/Revolver bullets na .458
Hoe werk die powder coating storie?LoopSoosStroop wrote:Bass, doen jy dit self of bevel jy dit net aan?