Informasie oor twee Musgraves
-
Sky King
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Sep 18, 2017 5:06 pm
Informasie oor twee Musgraves
Goeie dag almal,
Het twee Musgrave's ge-erf en wil graag weet watse modelle hulle is en aksies hulle het.
Enige iemand wat sal help asb?
Ek laai foto's op. Die .300 Win Mag se foto's is hier en die .243 sal volg. (3 foto's maksimum)
Baie dankie voorlopig
Groete
A

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
MB James
Re: Informasie oor twee Musgraves
Regtig gelukkig om hulle te kan behou.
Sent from my S60 using Tapatalk
Sent from my S60 using Tapatalk
-
Sky King
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Sep 18, 2017 5:06 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Dankie James,
Ek is ja.
Hier is die .243 as iemand my asb soveel as moontlik inligting kan gee oor die twee wapens.
A
Ek is ja.
Hier is die .243 as iemand my asb soveel as moontlik inligting kan gee oor die twee wapens.
A
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Hierdie is n Musgrave model 90 of meskien model 83, maar my geld is op model 90. Klas aksie, seep glad, en n timney trigger pas baie mooi!!!Sky King wrote:Goeie dag almal,
Het twee Musgrave's ge-erf en wil graag weet watse modelle hulle is en aksies hulle het.
Enige iemand wat sal help asb?
Ek laai foto's op. Die .300 Win Mag se foto's is hier en die .243 sal volg. (3 foto's maksimum)
Baie dankie voorlopig
Groete
A
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Hierdie is die santababara mauser aksie soos wat hulle genoem was.Sky King wrote:Dankie James,
Ek is ja.![]()
Hier is die .243 as iemand my asb soveel as moontlik inligting kan gee oor die twee wapens.
A
Draad tang geweer!!! Solid!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
Sky King
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Sep 18, 2017 5:06 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Dankie Laubscher.
Enige idee watse model die .243 is en watse aksie die .300 het?
A
Enige idee watse model die .243 is en watse aksie die .300 het?
A
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Die .300 Win Mag lyk na die model 82. Dit is gebaseer op die model 80 wat vanaf 1979 tot 1987 vervaardig is. Dit is die model 80 aksie wat aangepas is om magnum kalibers te hanteer.
Die .243 lyk na die K98 model, standaard model (tweede reeks). Hulle is tussen 1985 en 1996 vervaardig. Musgrave het van surplus militêre K98 aksies gebruik gemaak van verskillende bronne af.
Die inligting kom uit die boek "Firearms Developed and Manufactured in Southern Africa 1949-2000", 'n boek saamgestel deur die Pretoria Arms and Ammunition Association. Dalk sien iemand anders iets raak wat ek gemis het.

Boomstomp
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Nie 'n Santa Barabara aksie nie, slot is verkeerde form.LRLaubscher wrote:Hierdie is die santababara mauser aksie soos wat hulle genoem was.Sky King wrote:Dankie James,
Ek is ja.![]()
Hier is die .243 as iemand my asb soveel as moontlik inligting kan gee oor die twee wapens.
A
Draad tang geweer!!! Solid!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Die 243 is n K98. Nie n SB nie. Die SB se veiligheidsknip sou jy regs op die aksie sien en nommer sou met n R begin.
Die 300 sal die antwoord op die aksie self sigbaar wees regs. Ek ken ongelukkig nie die verskille so haarfyn tussen die 2 nie
Die 300 sal die antwoord op die aksie self sigbaar wees regs. Ek ken ongelukkig nie die verskille so haarfyn tussen die 2 nie
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Oh, goed gaafBoomstomp wrote:Nie 'n Santa Barabara aksie nie, slot is verkeerde form.LRLaubscher wrote:Hierdie is die santababara mauser aksie soos wat hulle genoem was.Sky King wrote:Dankie James,
Ek is ja.![]()
Hier is die .243 as iemand my asb soveel as moontlik inligting kan gee oor die twee wapens.
A
Draad tang geweer!!! Solid!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Die .243 se reeksnommer (mens kan dit uitmaak) dui daarop dat jy reg is, K98 model.OosKaapJagter wrote:Die .300 Win Mag lyk na die model 82. Dit is gebaseer op die model 80 wat vanaf 1979 tot 1987 vervaardig is. Dit is die model 80 aksie wat aangepas is om magnum kalibers te hanteer.
Die .243 lyk na die K98 model, standaard model (tweede reeks). Hulle is tussen 1985 en 1996 vervaardig. Musgrave het van surplus militêre K98 aksies gebruik gemaak van verskillende bronne af.
Die inligting kom uit die boek "Firearms Developed and Manufactured in Southern Africa 1949-2000", 'n boek saamgestel deur die Pretoria Arms and Ammunition Association. Dalk sien iemand anders iets raak wat ek gemis het.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Beslis!OosKaapJagter wrote:Die .300 Win Mag lyk na die model 82. Dit is gebaseer op die model 80 wat vanaf 1979 tot 1987 vervaardig is. Dit is die model 80 aksie wat aangepas is om magnum kalibers te hanteer.
Die .243 lyk na die K98 model, standaard model (tweede reeks). Hulle is tussen 1985 en 1996 vervaardig. Musgrave het van surplus militêre K98 aksies gebruik gemaak van verskillende bronne af.
Die inligting kom uit die boek "Firearms Developed and Manufactured in Southern Africa 1949-2000", 'n boek saamgestel deur die Pretoria Arms and Ammunition Association. Dalk sien iemand anders iets raak wat ek gemis het.
Die SB het nie 'n flag-tipe veiligheidsknip nie.
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 256
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
The 300WM is a Mod 90
I have an identical rifle in the same calibre, comes std with a semi bull barrel, bought mine new in 1988 from the the 'Blou Meul'
I have an identical rifle in the same calibre, comes std with a semi bull barrel, bought mine new in 1988 from the the 'Blou Meul'
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Bigfoot, I don't think it can be the model 90. The bottom photo, if enlarged, shows the floor plate release inside the trigger guard. That is a characteristic of the model 82.
From the firearms book I referenced above, the following introduction of the model 90 is given: "When Musgrave introduced the Model 90 series of rifles to the South African public, they announced that the new rifle was an improvement on their Model 80. In reality, the Model 90 was simply a rifle that was cheaper to manufacture and which could be retailed for a higher price."

- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
OoskaapJagter mag dalk reg wees.OosKaapJagter wrote:Bigfoot, I don't think it can be the model 90. The bottom photo, if enlarged, shows the floor plate release inside the trigger guard. That is a characteristic of the model 82.
"
Ek het n Mod 90, en my eerste antwoord sou ook Mod 90 gewees het... totdat ek daai plate release knip gesien het.
My Mod 90 sn sit buite die trigger guard.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Sky King
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Sep 18, 2017 5:06 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Dankie ouens. So wat reken julle is die finale besluit op die twee wapens...
300 is n Mod 82 met waste tips aksie? (Ek het op geweer gekyk, siren gene merke nie)
243 is n K98 model met n K98 aksie?
300 is n Mod 82 met waste tips aksie? (Ek het op geweer gekyk, siren gene merke nie)
243 is n K98 model met n K98 aksie?
Last edited by Sky King on Tue Sep 19, 2017 11:59 am, edited 1 time in total.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
As dit 'n mod 90 was sou daar model 90 op die aksie gestaan het. Sien ook die mag release posisie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Sky King
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Sep 18, 2017 5:06 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Bedoel Mod 82...Hein22 wrote:As dit 'n mod 90 was sou daar model 90 op die aksie gestaan het. Sien ook die mag release posisie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
As ek reg is het Musgrave hul eie aksie gemaak. Is daardie 'n beheerde voer (controlled feed) aksie soos die K/M98 of is dit 'n stoot aksie (push feed)?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Beidetripodmvr wrote:As ek reg is het Musgrave hul eie aksie gemaak. Is daardie 'n beheerde voer (controlled feed) aksie soos die K/M98 of is dit 'n stoot aksie (push feed)?
Die RSA tipe aksies was controlled feed.
Die mod 80/90/2000 reeks was pushfeed.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Dit is reg. Die kleiner Musgrave Mini 90 aksies (.222 en .223) is ook pushfeed.Frikkie Coetzee wrote:Beidetripodmvr wrote:As ek reg is het Musgrave hul eie aksie gemaak. Is daardie 'n beheerde voer (controlled feed) aksie soos die K/M98 of is dit 'n stoot aksie (push feed)?
Die RSA tipe aksies was controlled feed.
Die mod 80/90/2000 reeks was pushfeed.
Mooi dag!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
Ek is bewus dat die K98 en RSA beheerde voer het. My twee Musgraves is een van elk. Hy het na die Mod 82 verwys en ek wou net sekerheid daaroor kry.Frikkie Coetzee wrote:Beidetripodmvr wrote:As ek reg is het Musgrave hul eie aksie gemaak. Is daardie 'n beheerde voer (controlled feed) aksie soos die K/M98 of is dit 'n stoot aksie (push feed)?
Die RSA tipe aksies was controlled feed.
Die mod 80/90/2000 reeks was pushfeed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 256
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
This Mod 90 Delux, with Timney trigger and double square bridge action.
My understanding is that this is the std Mod 90, well it was bought as such.
My understanding is that this is the std Mod 90, well it was bought as such.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Informasie oor twee Musgraves
The Model 90 was an investment castings. The moulds was purchased by Martin van Tonder who had SAHARA gunshopnin Pta West. My 300h&h was one such rifle. It was marketed as the Lynx. It was identical to the Model90 but with no model or name. To be honest the qaulity on my rifle was not all there.
Inused to help out in the shop from time to time so I know this firsthand.
Martin was also previously employed by Musgrave and I got to know him when my 300WM from Musgrave turned out to be an absolute dud.