Page 1 of 1
Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 6:37 pm
by Sky King
Goeie dag almal,
Het twee Musgrave's ge-erf en wil graag weet watse modelle hulle is en aksies hulle het.
Enige iemand wat sal help asb?
Ek laai foto's op. Die .300 Win Mag se foto's is hier en die .243 sal volg. (3 foto's maksimum)
Baie dankie voorlopig
Groete
A
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 6:44 pm
by MB James
Regtig gelukkig om hulle te kan behou.
Sent from my S60 using Tapatalk
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 6:52 pm
by Sky King
Dankie James,
Ek is ja.
Hier is die .243 as iemand my asb soveel as moontlik inligting kan gee oor die twee wapens.
A
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 7:04 pm
by LRLaubscher
Sky King wrote:Goeie dag almal,
Het twee Musgrave's ge-erf en wil graag weet watse modelle hulle is en aksies hulle het.
Enige iemand wat sal help asb?
Ek laai foto's op. Die .300 Win Mag se foto's is hier en die .243 sal volg. (3 foto's maksimum)
Baie dankie voorlopig
Groete
A
Hierdie is n Musgrave model 90 of meskien model 83, maar my geld is op model 90. Klas aksie, seep glad, en n timney trigger pas baie mooi!!!
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 7:06 pm
by LRLaubscher
Sky King wrote:Dankie James,
Ek is ja.
Hier is die .243 as iemand my asb soveel as moontlik inligting kan gee oor die twee wapens.
A
Hierdie is die santababara mauser aksie soos wat hulle genoem was.
Draad tang geweer!!! Solid!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 7:12 pm
by Sky King
Dankie Laubscher.
Enige idee watse model die .243 is en watse aksie die .300 het?
A
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 7:46 pm
by OosKaapJagter
Die .300 Win Mag lyk na die model 82. Dit is gebaseer op die model 80 wat vanaf 1979 tot 1987 vervaardig is. Dit is die model 80 aksie wat aangepas is om magnum kalibers te hanteer.
Die .243 lyk na die K98 model, standaard model (tweede reeks). Hulle is tussen 1985 en 1996 vervaardig. Musgrave het van surplus militêre K98 aksies gebruik gemaak van verskillende bronne af.
Die inligting kom uit die boek "Firearms Developed and Manufactured in Southern Africa 1949-2000", 'n boek saamgestel deur die Pretoria Arms and Ammunition Association. Dalk sien iemand anders iets raak wat ek gemis het.
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 8:31 pm
by Boomstomp
LRLaubscher wrote:Sky King wrote:Dankie James,
Ek is ja.
Hier is die .243 as iemand my asb soveel as moontlik inligting kan gee oor die twee wapens.
A
Hierdie is die santababara mauser aksie soos wat hulle genoem was.
Draad tang geweer!!! Solid!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nie 'n Santa Barabara aksie nie, slot is verkeerde form.
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 8:32 pm
by Frikkie Coetzee
Die 243 is n K98. Nie n SB nie. Die SB se veiligheidsknip sou jy regs op die aksie sien en nommer sou met n R begin.
Die 300 sal die antwoord op die aksie self sigbaar wees regs. Ek ken ongelukkig nie die verskille so haarfyn tussen die 2 nie
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 8:34 pm
by LRLaubscher
Boomstomp wrote:LRLaubscher wrote:Sky King wrote:Dankie James,
Ek is ja.
Hier is die .243 as iemand my asb soveel as moontlik inligting kan gee oor die twee wapens.
A
Hierdie is die santababara mauser aksie soos wat hulle genoem was.
Draad tang geweer!!! Solid!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nie 'n Santa Barabara aksie nie, slot is verkeerde form.
Oh, goed gaaf
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 8:37 pm
by Boomstomp
OosKaapJagter wrote:Die .300 Win Mag lyk na die model 82. Dit is gebaseer op die model 80 wat vanaf 1979 tot 1987 vervaardig is. Dit is die model 80 aksie wat aangepas is om magnum kalibers te hanteer.
Die .243 lyk na die K98 model, standaard model (tweede reeks). Hulle is tussen 1985 en 1996 vervaardig. Musgrave het van surplus militêre K98 aksies gebruik gemaak van verskillende bronne af.
Die inligting kom uit die boek "Firearms Developed and Manufactured in Southern Africa 1949-2000", 'n boek saamgestel deur die Pretoria Arms and Ammunition Association. Dalk sien iemand anders iets raak wat ek gemis het.
Die .243 se reeksnommer (mens kan dit uitmaak) dui daarop dat jy reg is, K98 model.
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Mon Sep 18, 2017 8:54 pm
by Hein M.
OosKaapJagter wrote:Die .300 Win Mag lyk na die model 82. Dit is gebaseer op die model 80 wat vanaf 1979 tot 1987 vervaardig is. Dit is die model 80 aksie wat aangepas is om magnum kalibers te hanteer.
Die .243 lyk na die K98 model, standaard model (tweede reeks). Hulle is tussen 1985 en 1996 vervaardig. Musgrave het van surplus militêre K98 aksies gebruik gemaak van verskillende bronne af.
Die inligting kom uit die boek "Firearms Developed and Manufactured in Southern Africa 1949-2000", 'n boek saamgestel deur die Pretoria Arms and Ammunition Association. Dalk sien iemand anders iets raak wat ek gemis het.
Beslis!
Die SB het nie 'n flag-tipe veiligheidsknip nie.
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 5:57 am
by Bigfoot
The 300WM is a Mod 90
I have an identical rifle in the same calibre, comes std with a semi bull barrel, bought mine new in 1988 from the the 'Blou Meul'
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 6:33 am
by OosKaapJagter
Bigfoot, I don't think it can be the model 90. The bottom photo, if enlarged, shows the floor plate release inside the trigger guard. That is a characteristic of the model 82.
From the firearms book I referenced above, the following introduction of the model 90 is given: "When Musgrave introduced the Model 90 series of rifles to the South African public, they announced that the new rifle was an improvement on their Model 80. In reality, the Model 90 was simply a rifle that was cheaper to manufacture and which could be retailed for a higher price."
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 7:11 am
by Ashley
OosKaapJagter wrote:Bigfoot, I don't think it can be the model 90. The bottom photo, if enlarged, shows the floor plate release inside the trigger guard. That is a characteristic of the model 82.
"
OoskaapJagter mag dalk reg wees.
Ek het n Mod 90, en my eerste antwoord sou ook Mod 90 gewees het... totdat ek daai plate release knip gesien het.
My Mod 90 sn sit buite die trigger guard.
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 11:22 am
by Sky King
Dankie ouens. So wat reken julle is die finale besluit op die twee wapens...
300 is n Mod 82 met waste tips aksie? (Ek het op geweer gekyk, siren gene merke nie)
243 is n K98 model met n K98 aksie?
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 11:40 am
by Hein22
As dit 'n mod 90 was sou daar model 90 op die aksie gestaan het. Sien ook die mag release posisie.
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 12:00 pm
by Sky King
Hein22 wrote:As dit 'n mod 90 was sou daar model 90 op die aksie gestaan het. Sien ook die mag release posisie.
Bedoel Mod 82...

Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 12:12 pm
by tripodmvr
As ek reg is het Musgrave hul eie aksie gemaak. Is daardie 'n beheerde voer (controlled feed) aksie soos die K/M98 of is dit 'n stoot aksie (push feed)?
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 1:44 pm
by Frikkie Coetzee
tripodmvr wrote:As ek reg is het Musgrave hul eie aksie gemaak. Is daardie 'n beheerde voer (controlled feed) aksie soos die K/M98 of is dit 'n stoot aksie (push feed)?
Beide
Die RSA tipe aksies was controlled feed.
Die mod 80/90/2000 reeks was pushfeed.
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 2:12 pm
by Hein M.
Frikkie Coetzee wrote:tripodmvr wrote:As ek reg is het Musgrave hul eie aksie gemaak. Is daardie 'n beheerde voer (controlled feed) aksie soos die K/M98 of is dit 'n stoot aksie (push feed)?
Beide
Die RSA tipe aksies was controlled feed.
Die mod 80/90/2000 reeks was pushfeed.
Dit is reg. Die kleiner Musgrave Mini 90 aksies (.222 en .223) is ook pushfeed.
Mooi dag!
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 2:26 pm
by tripodmvr
Frikkie Coetzee wrote:tripodmvr wrote:As ek reg is het Musgrave hul eie aksie gemaak. Is daardie 'n beheerde voer (controlled feed) aksie soos die K/M98 of is dit 'n stoot aksie (push feed)?
Beide
Die RSA tipe aksies was controlled feed.
Die mod 80/90/2000 reeks was pushfeed.
Ek is bewus dat die K98 en RSA beheerde voer het. My twee Musgraves is een van elk. Hy het na die Mod 82 verwys en ek wou net sekerheid daaroor kry.
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 3:22 pm
by Bigfoot
Musgrave Mod 90 Delux - Double Square Bridge action.jpg
This Mod 90 Delux, with Timney trigger and double square bridge action.
Musgrave Mod 90 300WM.jpg
My understanding is that this is the std Mod 90, well it was bought as such.
Re: Informasie oor twee Musgraves
Posted: Tue Sep 19, 2017 5:56 pm
by Frikkie Coetzee
The Model 90 was an investment castings. The moulds was purchased by Martin van Tonder who had SAHARA gunshopnin Pta West. My 300h&h was one such rifle. It was marketed as the Lynx. It was identical to the Model90 but with no model or name. To be honest the qaulity on my rifle was not all there.
Inused to help out in the shop from time to time so I know this firsthand.
Martin was also previously employed by Musgrave and I got to know him when my 300WM from Musgrave turned out to be an absolute dud.