Ek het so 'n paar maande terug 'n 6mm Musgrave persent gekry, gebou op 'n BSA aksie.
Seker nie die sterkste aksie maar hy skiet bitter mooi met 87gr V-Max'e e'n gewone 3-9x40 teleskopie maar die standaard kolfie is maar 'n kopseer!
Toe "Google" ek maar so bietjie, die Druganov was nog altyd 'n mooi geweer.
Krap bietjie in die werkswinkel en kry 'n mooi stuk mahogany plank. Saag hom in die helfte, lamineer die 2 stukke met waterdigte houtlym op mekaar met die grein in teenoorgestelde rigtings.
Teken met die potlood 'n bietjie en gryp die grinder met n "flap-disc", voila!!
Ek moet nou nog net die moer versink, sal 'n spesiale "cutter" maak op die mill om agteruit mee te kan sny as die tyd my toelaat.
Ek maak altyd standaard/tradisionele kolwe maar was lus vir iets spesiaal vir myself, hy sit soos 'n magneet teen die wang met die kruishaar presies reg oor my oog.
Die foto wys nie heeltemal die regte kleur maar dis naby genoeg om die grein en styl te sien.
Nuwe kolf vir 6mm Musgrave gebou
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Nuwe kolf vir 6mm Musgrave gebou
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Nuwe kolf vir 6mm Musgrave gebou
Dankie Philip
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nuwe kolf vir 6mm Musgrave gebou
spiekeries!
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Nuwe kolf vir 6mm Musgrave gebou
Dankie Ruaan.
