Dag Almal,
Hoop iemand op die forum is deel van krokodilspruit se benchrest klub en kan help met antwoorde rakende die fooie etc
Wat is die jaarlikse klub fooi?
Wat is die liga fooi?
As n klub lid is daar dag fooi betrokke as jy wil gaan oefen?
Mag ek en my swaer die volgende liga skiet bywoon as nie klub lede? (Wil sien of ons daarvan hou - gogga besig om te byt)
Hoor graag van julle
Krokodilspruit Benchrest
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Krokodilspruit Benchrest
Skiet bly maar lekker
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Krokodilspruit Benchrest
Vra hierdie vraag by airrifle.co.za ook.
Jy sal vinnig daar antwoorde kry.
Miskien kan Captain O jou help met n kontakpersoon.
Groete
Jy sal vinnig daar antwoorde kry.
Miskien kan Captain O jou help met n kontakpersoon.
Groete
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Krokodilspruit Benchrest
Kontak Erik de Clerck - 076 948 5775
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Re: Krokodilspruit Benchrest
More broers
Waar is die Krokkedilspruit skietbaan gelee ?
Is dit die baan buite Brits oppad Thabazimbi toe?
Groetnis
Waar is die Krokkedilspruit skietbaan gelee ?
Is dit die baan buite Brits oppad Thabazimbi toe?
Groetnis
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Krokodilspruit Benchrest
Nee dis nie hy nie. Die baan is uit op die Moloto pad anderkant Roodeplaat dam.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
