Goeie môre aan almal.
Ek wil graag hoor of enige iemand bereid is om dalk my te help deur 'n voorbeeld van 'n haelgeweer motivering brief vir my kan gee. Ek en my pa het onlangs 'n haelgeweer gekry en wil graag 'n goeie motivering inhandig. Dit is 'n enkel loop Astra 12boor vir voëls en dalk 'n paar varke te skiet.
Enige hulp sal waardeer word, baie dankie.
Groete Ben
Haelgeweer motivering
- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Re: Haelgeweer motivering
HI Ben
Ek het nou net myne klaar geskryf vir n 12 boor dubbel loop. Doen jy ook aanskoek vir "occasional Hunting"?
Groete
Ek het nou net myne klaar geskryf vir n 12 boor dubbel loop. Doen jy ook aanskoek vir "occasional Hunting"?
Groete
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Haelgeweer motivering
Ja oom ons doen.