6x45 lading hulp

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
vbd
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am

6x45 lading hulp

Post by vbd »

Kan iemand dalk bietjie raad gee asb. Ek wil graag ‘n 80gr pmp in my 6x45 skiet, watter kruit sal beter werk 321/335? Skiet huidiglik 70blitzkings met 321 met groot sukses.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1831
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 6x45 lading hulp

Post by Rudi Fischer »

Ek skiet 321 van 64gr - 100gr
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 6x45 lading hulp

Post by Apie »

Skiet 85gr Sierra Gameking
2871fps
24.8gr 321
Tpl 57mm

Groete

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Last edited by Apie on Wed Nov 15, 2017 12:12 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1831
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 6x45 lading hulp

Post by Rudi Fischer »

Op die 85gr Gameking skiet Ek 24gr S321
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Post Reply