Parker Hale Safari Deluxe 375 H&H
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Parker Hale Safari Deluxe 375 H&H
Ek het nou so een in my kluis maar kry nie veel inligting oor hom nie. Is daar dalk iemand wat kan help?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Parker Hale Safari Deluxe 375 H&H
Dis 'n Engelse geweer

Sit darem 'n foto op!
Sit darem 'n foto op!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Parker Hale Safari Deluxe 375 H&H
Oom Fanta, die Safari deluxe was op n standaard M98 Mauer aksie gebou wat oopgemaak is vir die langer koeël. Later het hulle kommersiële FN, en later Santa Barbara aksies gebruik. Die FN sekerlik die beste van die lot.
Sommige het Monte Carlo kolwe, wit spacers by fie recoilpad, gripcap en fore-end gehad, en ander weer n meer reguit kolf met effense schnabel fore-end. Hulle was in Birmingham geleë, en hoewel hulle self lope gemaak het, het hulle aksies ingekoop.
Soos Deon sê, plaas n foto, dan kan mens sien. Proefmerke sal ook help om die era van produksie te bepaal.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Parker Hale Safari Deluxe 375 H&H
Dankie sovêr. Het bietjie gesukkel met foto’s. Sal foto’s van proef merke opsit maar sal eers scope moet afhaal. Het ‘n Leopold wat ek wil opsit.
Die aksie lyk net soos die Zastava aksie op my 260Rem
Hy het 24” loop
Die aksie lyk net soos die Zastava aksie op my 260Rem
Hy het 24” loop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Parker Hale Safari Deluxe 375 H&H
Dis n standaard M98 militêre aksie wat deur enige van die fabrieke gebou kon word tydens WWII. Hy is natuurlik van enige skrif, indien daar was op die receiver se linkerkant verlos om die Safari deluxe op te stempel. Dit blyk of daar n stempel uitsteek onder die voorste montering van die rail. Dit mag verduidelik wie die aksie gemaak het.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Parker Hale Safari Deluxe 375 H&H
Aan die einde van hierdie bladsy (http://www.parker-hale.co.uk/index.php?pg=History&) staan hierdie adres vir verdere navrae: "All enquiries relating to any Parker-Hale firearm should be directed to Norman Clark Gunsmiths at www.normanclark.com."
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Parker Hale Safari Deluxe 375 H&H
Foto van proef merke. Hiervolgens is hy in 1963 gemaak. Sien nie ‘n naam iewers op die aksie nie.
Ek het dit ook gesien Ds J en het klaar vir hulle navraag gestuur. Hoop ek hoor iets van hulle.
Dankie Dewald
Ek het dit ook gesien Ds J en het klaar vir hulle navraag gestuur. Hoop ek hoor iets van hulle.
Dankie Dewald
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Parker Hale Safari Deluxe 375 H&H
Hier volg die antwoord wat ek gekry het op my navraag:
Hi
When parker Hale went into administration in 2000 all of their records concerning serial numbers were destroyed.
Sorry we can not be of any more help
Regards
Andrea
Gebeur nie net in RSA nie!!