BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

More almal, ons laaste shoot van die jaar maar ook die eerste vir die 2018 telling vind plaas op die 25ste November 2017 op die Fred Everett baan in Bronkies soos altyd.
Almal is welkom of jy nou groot kaliber het of nie. Die skietdag gaan oor jouself te toets en of jy en jou toerusting opgewasse is. Ons kuier na die dag weer lekker bring stoel, cooler boks en vleisie. Ons gaan ook ons jaarlikse veiling he so bring maar ekstra kontant.
Vir lede sal die gelde weer R150 wees en nie lede R200 vir vowassenes ek dink juniors is half prys. Soos wat ek meer informasie kry oor die dag se skiet en hoeveel patrone nodig is sal ek julle inlig.
Almal is welkom of jy nou groot kaliber het of nie. Die skietdag gaan oor jouself te toets en of jy en jou toerusting opgewasse is. Ons kuier na die dag weer lekker bring stoel, cooler boks en vleisie. Ons gaan ook ons jaarlikse veiling he so bring maar ekstra kontant.
Vir lede sal die gelde weer R150 wees en nie lede R200 vir vowassenes ek dink juniors is half prys. Soos wat ek meer informasie kry oor die dag se skiet en hoeveel patrone nodig is sal ek julle inlig.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
Vir die mense wat wil pre-register volg net die skakel.
http://bigbore.org/members/pre-booking-for-non-members/

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
Lekker
Ek het geboek. Sien julle daar!
Ek het geboek. Sien julle daar!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6970
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
Mooi man Martin!
Ek is ook weer volstoom oppad!
Ek is ook weer volstoom oppad!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
Omdat dit die laaste skiet is van die jaar sal almal ook braai pakkie ontvang. So tensy jy dink die pakkie gaan te min wees kan jy jou vleis ook nou by die huis los vir die braai na die tyd.
Deur die dag sal jy koeldranke en lekker bugers kan koop. Ons gaan ook veiling hou na die tyd vir jagte en jag items.
Deur die dag sal jy koeldranke en lekker bugers kan koop. Ons gaan ook veiling hou na die tyd vir jagte en jag items.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
Sien julle more daar onthou BASA voorsien braai pakkies papa en slaai vir almal bring net jou eie cutlery, braai sout en drinkgoed.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6970
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
Saterdag was lekker nat!
Maar die skiet was baie lekker en uitdagend.
Dit het ongelukkig uit gereen, maar die natuur het die reen meer nodig as ons die skiet!
Die bane was uitdagend en 'n man moes jou vashou ken!
Lekker om jou te ontmoet Martin! Glo die gogga het gebyt en ons gaan jou meer gereeld sien!
Maar die skiet was baie lekker en uitdagend.
Dit het ongelukkig uit gereen, maar die natuur het die reen meer nodig as ons die skiet!
Die bane was uitdagend en 'n man moes jou vashou ken!
Lekker om jou te ontmoet Martin! Glo die gogga het gebyt en ons gaan jou meer gereeld sien!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
Ja baie dankbaar vir die goeie reen en dit was die heel eerste keer in 16 of 17 jaar dat een van ons skietdae totaal uitgereen het.
Ons veiling en die braai skuif nou na die volgende skietdag 3rde Februarie. As ek die manne so luister was dit baie goeie baan gewees en almal wat paar van die bane geskiet het, het dit baie geniet. Daar was selfs slang in die storie en stormende buffel wat baie mense gevang het.
Ons veiling en die braai skuif nou na die volgende skietdag 3rde Februarie. As ek die manne so luister was dit baie goeie baan gewees en almal wat paar van die bane geskiet het, het dit baie geniet. Daar was selfs slang in die storie en stormende buffel wat baie mense gevang het.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
Dankie julle. Die gogga het gebyt. Baan 1 was maklik, 5 uit 5, maar o donn.r, toe kom ek hard aarde toe op baan 2.
Julle is reg. Ons het die reen baie nodig gehad. Baie dankbaar.
Gaan vandag nog aansluit as lid!
Julle is reg. Ons het die reen baie nodig gehad. Baie dankbaar.
Gaan vandag nog aansluit as lid!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6970
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
Mooi man!
Hahahaha die plek het die vermoe om 'n man vinnig aarde toe te bring!
Hahahaha die plek het die vermoe om 'n man vinnig aarde toe te bring!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
Frederik
Kan jy dalk volgende jaar se shoot datums hier post?
Dankie
Kan jy dalk volgende jaar se shoot datums hier post?
Dankie
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA shoot 25 November 2017 Fred Everett range Bronkies
Martin hierdie is nie vas in steen nie maar is voorloppig en sal net verander in uitsonderlike gevalle.
Alles op die Fred Everett baan Bronkies behalwe die Ellisras Vuurwapen fees
3 Februarie 2018
24 Maart 2018
26 Mei 2018
25 Augustus 2018 (Ellisras vuurwapen fees wag vir Dok Willie om te bevestig oor datum)
8 September 2018
24 November 2018

Last edited by Frederik on Wed Nov 29, 2017 12:46 pm, edited 1 time in total.