Is hier dalk al iemand wat 'n 155gr Scenar uir sy 308 Win met VV se N530 geskiet het?
Ek beplan 2850 fps uit die 24" Howa met 'n TPL van so 72.25mm
308 Win - 155gr Scenar & N530
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 Win - 155gr Scenar & N530
QL wil met jou saamstem met druk naby aan 60K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

