Goeie dag
Hier is so paar fotos wat ons so vining geneem het van die buffel bulle wat hier rond loop op waterval safaris. Vir prys lys kan julle mail stuur na William@botlierskopstudgame.co.za , outfitters is ook welkom. Ons het ook so van tyd tot tyd wild beskikbaar op kg pryse. Sal stuur sodra dit beskikbaar is.
Ons het ook Sable bulle, Roan bulle beskikbaar vir jag. As ook baie ander wild.
Ek hoop al die jagters het die jaar van 2018 n goeie jag en trofee jaar as ook die plaas eienaars.
Groete.
buffel bulle te jag waterval safaris
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
buffel bulle te jag waterval safaris
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: buffel bulle te jag waterval safaris
Dankie Nella het vir jou trug gestuur.
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: buffel bulle te jag waterval safaris
Wat vra jy vir daai 3rde bul .............. niks, hy sal jou opf...k

- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: buffel bulle te jag waterval safaris
Leon hulle is nie baie vriendelik nie, hulle hou nie van mense nie, glo my ons het al n paar keer biekie rond gehardloop, kans is goed dat hy n storm loop gaan doen as jy hom eye to eye.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: buffel bulle te jag waterval safaris
Williamwilliam007 wrote:Leon hulle is nie baie vriendelik nie, hulle hou nie van mense nie, glo my ons het al n paar keer biekie rond gehardloop, kans is goed dat hy n storm loop gaan doen as jy hom eye to eye.
Ek het eendag daar Springbokke gejag, toe van die manne nader stap vir 'n kop krap........
Ek het toe voldoen aan hul versoek, die mikstokke gebruik vanaf die laaste dik takke van 'n Kameeldoring.
Last edited by Carl on Thu Jan 18, 2018 8:28 am, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: buffel bulle te jag waterval safaris
HA HA ja Carl hulle maak so. Wil altyd biekie kom kyk wat hier in hulle veld rond loop.
