Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by geelslang »

Naand manne

Ek sal graag julle opinie wil he rakende watter kaliber julle sou aanbeveel vir kopskote op klein tot medium wild (Springbok tot maksimum koedoe) op afstande van 100m tot 400m?

Ek skiet tans hierdie tipe skote met my Dasher maar sal graag 'n tweede roer wil aanskaf vir hierdie tipe werk. Verkieslik iets groter met 'n spoed van minimum 2900fps.

Ek luister graag.

Groete Geelslang
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Apie »

geelslang wrote:Naand manne

Gebruik jy n rangefinder?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by geelslang »

Verder as 300m ja.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Geno »

.260Ackley met 130gr pitte teen 3080fps vanuit n 28" loop...
Goed, beter, 6millimeter!
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Danie01 »

7x64 met 140gr sst teen 2900fps met 22 duim of 24 duim loop en skiet dan die 150 gr dan teen amper 2900fps

Groete

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Mellies »

270AI met 130gr bone @ 3250 voete.

Met n vleisie...
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Malan123 »

Geno wrote:.260Ackley met 130gr pitte teen 3080fps vanuit n 28" loop...
+1
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Danie01 »

Malan123 wrote:
Geno wrote:.260Ackley met 130gr pitte teen 3080fps vanuit n 28" loop...
+1
BC is seker aan die .260 se kant maar die looplengte is nie prakties of se eerder gemaklik vir jag nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by geelslang »

Ek sal 'n looplengte van maksimum 26" wil he, daar moet nog 'n silencer ook op kom....

Die 6.5 en 7mm en selfs .270 idees klink reg, nou die vraag, watter fabrieks geweer sal aan die vereistes voldoen?
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Flip Nel »

As ek mag vra as jy net kop skote skiet hoekom wil jy swaarder gaan, dit beteken ook swaarder teen die skouer en gewoonlik duurder koeels

Sent from my SM-G610F using Tapatalk
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by joe rocket »

Kopskote 400m 308 norma magnum met 26 duim loop. 150gr koele teen 3300 voete.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Apie »

Ek sou dink dat n standaard 25-06 0f 270 Tikka Super varmint goed sal doen.
110 of 130 grein pitte.

243 dalk ook.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Rudie »

Ek kan nie dink hoekom jy meer as 'n 6mm met n 8 twist loop en 105gr AMAX teen 3150 sal wil skiet nie. Die kleiner kalibers werk net vir my lekker want jy kan die stof op die kop sien as die skoot loop.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Armand Steenkamp »

6.5x55 Ackley Howa met 22duim lopie. 123gr Amax teen 2900fps+
Groetnis
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by geelslang »

Nou praat jy Armand.
Hoe lank moet jou loop wees om 3000fps te kry uit 'n 6.5x55AI met 123gr punte?
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Mellies »

geelslang wrote:Ek sal 'n looplengte van maksimum 26" wil he, daar moet nog 'n silencer ook op kom....

Die 6.5 en 7mm en selfs .270 idees klink reg, nou die vraag, watter fabrieks geweer sal aan die vereistes voldoen?
Gebruik daai Sendero van jou en laai 150gr BTs. Jy behoort by 3200 - 3300voete uit te kom met die regte poeier.

Met n vleisie...
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Armand Steenkamp »

Geelslang, ek het 2930fps gekry in die standaard6.5x55 met die 22 duim loop. Ek het nog nie Ackley ladings gelaai nie maar ek is redelik seker dat ek die 123gr Amax gemaklik teen 3000fps sal kan skiet uit die kort lopie.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Malan123 »

Enige van die populere 6.5we gaan jou dasher mooi komplementeer.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Ds J »

Rudie wrote:Ek kan nie dink hoekom jy meer as 'n 6mm met n 8 twist loop en 105gr AMAX teen 3150 sal wil skiet nie. Die kleiner kalibers werk net vir my lekker want jy kan die stof op die kop sien as die skoot loop.
Wil graag hierby aanlas: is daar goeie rede om n groter kaliber te skiet as jou bestaande roer voldoende is?

As jy van die WSM-tipe kalibers hou kan jy dalk kyk na n 7mm WSM; anders n tradisionele langer dop soos die 264 WinMag.

Of dalk een van die 300's?
User avatar
Jan Nel
Full Member
Full Member
Posts: 225
Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Jan Nel »

7mm Tombi
116 gr GS Custom @ 3200 fps
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Diesel Dog »

Ek skiet nou 6.5x55AI uit 610mm loop,2960fps 140gr koeëls en met 123gr sal hy 3050fps haal .Maar niks skiet n bok se kop so lekker pap soos my 300 wsm met 168gr amax teen 3050fps.As recoil n probleem is hou maar by die meerkat gewere.

DD
User avatar
Messor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Messor »

Ek skiet meestal 150gr koeels in my 270, maar vir kopskote is 110gr V-max punte teen 3300ft/s bitter lekker.
Veral as jy 'n suppressor op het, die druk is laag, die loop hou lank, en recoil is bitter min.

Jy het ook niks ackley of goed nodig nie, jy koop net 'n geweer en begin skiet.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1216
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Sako75 »

Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Supacow »

270 jou ramakkedis!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Lekker kopskoot roer vir Medium afstande op Medium wild.

Post by Supacow »

Ek het julle manne al lankal gese hy bly die benchmark om die res teen te meet ;)
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Post Reply