FOXPRO - die regte een??
-
KleinKonyn
FOXPRO - die regte een??
Dag se manne
My naam is KleinKonyn en ek haat f*kken jakalse...
Ek is aan te soek vir n roep-radiotjie vir die jag van die jakkals. Ek hoor en sien maar dat FOXPRO die ding is om te kry. Nou ek sien hier van spitfire, en firestorm en wildfire en al daai dinge. Kan julle mense my bietjie help met inligting oor die goed. Hoe lank hou hulle batterye. Hoe betroubaar is hulle. En dan BAIE belangrik, hoe ver vang die remote op. Ek jag in die karoo, in die plat plat vlaktes, so hy hoef nie deur n bos, of boom plantasie te werk nie. Maar omdat dit so plat is, is die sirkel waarmee die jakkals inkom nogal groot, so ek wil graag he hy moet lekker ver kan opvang. ek wil die speakertjie tenminste so 150 - 200m uitsit.
Onthou nou neh, ek wil ook nie deur my ore vir die ding betaal nie.
Sal gaaf wees as die manne wat al met die ding gewerk het my bietjie kan raad gee.

- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Kleinkonyn
Hoever wil jy skiet as jy hom 200m van jou af wegsit?
Boertjie
Hoever wil jy skiet as jy hom 200m van jou af wegsit?
Boertjie
-
KleinKonyn
Re: FOXPRO - die regte een??
Boertjie
As ek die speakertjie 200m bokant die wind insit, en die jakals kom 200m onder die wind van die klank in, dan kom hardloop hy in die bakkie vas. As hy 150m inkom, dan skiet ek hom op 50 tree. Maar my probleem is dat die skelm jakkalse se draai waarmee hulle inkom groot is (600m en verder) en as ek nie die speakertjie ver genoeg kan uitsit nie, dan kom hy nogsteeds onder my wind en dan verkas hy. so ek wil graag n remote he wat ver kan werk. werk jy met die FOXPRO produkte?
Konyn.

Last edited by KleinKonyn on Wed Sep 21, 2011 10:23 am, edited 1 time in total.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Onthou hier is kinders en skoliere wat hierdie website besoek.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Konyn
Ja ek roep met n foxpro,en ek glo die meeste manne hier ook.Maar sit nooit my roeper so ver nie.Gewoonlik is so 60 tot 80m genoeg.
Waar roep jy dat die jakalse so skelm is?

Jammer Beyers
Anyway ... boertjie ek jag in die Beaufort Wes area. En nie al die jakkalse is al skelm nie, maar jy kry so af en dan die skelm paar.

- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Konyn
Kyk by www.gofoxpro.com daar sal jy die nodige inligting kry oor die roepers. Safari & Outdoor het nou 'n spacial op die spitfire.
Hoop dit help. http://jaracal.com/index.php?topic=6232.msg91870#new
Daan

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Klei Konyn
Welkom hier die meeste manne hier gebruik maar die Foxpro's baie betroubaar maar glo nie dis nodig vir so ver utsit nie. Die model gaan maar afhang van jou behoeftes gaan lees mar op wat die verskille is by Safari se site. Ek gebruik spitfire en meer as voldoende volgens my.
Boerie
Ek wonder ook wie het daai jakkals so skelm gemaak

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
KleinKonyn
Re: FOXPRO - die regte een??
Dankie Daan en Blok.
Daai klomp brits lees opi interwebs maak my kop seer en ek glo ook nie al die verkoops foefies nie, die foxpro website eni man wat die ding aan my gaan verkoop las sommer 200m by as ek hom vra hoe ver werk die ding. daarom dat ek wil hoor by die mense wat die ding het, hoe ver hulle hom al getoets en gebruik het.
Die safari wat julle van praat, is dit safari en outdoor? ek gaan sommer vanmiddag soontoe!!

- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: FOXPRO - die regte een??
Kleinkonyn
As jy die forum se "search" funksie gebruik sal jy oor as genoeg inligting kry, dit is 'n onderwerp wat al deeglik hier deur getrap is.
Groete Izak
Ps: dis alles afrikaanse leeswerk, en praktiese ondervinding wat gedeel word

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
My hene konyntjie, wie maak dan die jakkalse so skelm daar by julle in Beaufort West?
Die foxie kan seker verder as 200 gaan as dit moet .
Is dit dan nie baie plat wereld daar by julle nie, Sterkte met al die skelm jakkalsies en laat maar weet hoe dit gaan.
Mooi loop
MEERKAT
Die foxie kan seker verder as 200 gaan as dit moet .
Is dit dan nie baie plat wereld daar by julle nie, Sterkte met al die skelm jakkalsies en laat maar weet hoe dit gaan.
Mooi loop
MEERKAT
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Meerkat
Is jy dan nie ook van Baufort wes?
Boertjie
Is jy dan nie ook van Baufort wes?
Boertjie
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
KonynKleinKonyn wrote:
Anyway ... boertjie ek jag in die Beaufort Wes area. En nie al die jakkalse is al skelm nie, maar jy kry so af en dan die skelm paar.
Waar jag jy in B-wes? Ek kom van Rietbron, net so 100km Suid van B-wes! En dan moet jy mos vir Oom Wallie en Jason ook ken? Hulle twee manne jag gereeld in daai wereld!
Sterkte met jou skelm jakke!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
KleinKonyn
Re: FOXPRO - die regte een??
Ek gaan nie die ding koop as ek nie weet hy werk nie. Baie dankie vir julle bydraes, maar is hier enige iemand wat n spitfire het?? sal jy dan asb vir my n guns doen, as jy weer gaan jag, sit die ding op 200m en kyk of hy werk, en dan se jy vir my "konyn, die ding werk op 200m", of "nee konyn, die ding werk nie". Die man by safari se vir my die ding werk net tot op 60m, maar ek dink hy wou sommer die duurder foxpro aan my verkoop. Maar verstaan julle dat n speaker wat 60m uitgesit word, vir my dieselfde beteken as n speaker op die bakkie.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: FOXPRO - die regte een??
KLEINKONYN
OP DIE BAKKIE EN 10 TREE VAN DIE BAKKIE MAAK AL KLAAR N VERSKIL.
EK HET DIE FX3 GETOETS TOT OP 400 METER OP DIE SKIETBAAN. OOOP LYN VAN SIG..
AS JY VAN DIE BAKKIE AF ROEP BV JY GOOI N JAKKALS ROEP EN JAKKALSE ANTWOORD, HOOR JY NIKS, AS HY 5 TREE WEG IS HOOR JY ALREEDS DIE JAKKALS WAT JOU ANTWOORD EN VA WATTER KANT AF.
dIE FX 3 IS NIE MEER DIE GEBRUIKERSVRIENDELIKSTE ROEPER NIE, MAAR N WARE STAATMAKER...MIN VAN HULLE GEE PROBLEME..
DIE FURY IS UITSTEKEND SPITFIRE NET SO GOED EN AL HULLE PRODUKTE IS KWALITEIT
eK HET AL DIE FURY OP 75 GESIT EN HY HET GEWERK DALK OMDAT DIE VRYSTAAT SO PLAT IS LAG LAG LAG
GROETE
jaCQUES

Shoot straight and tell the truth!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Ek sit gereeld die Spitfire uit op 60 tot 80 tree van die bakkie af sonder probleme.
Nog nooit rede gehaad om verder as dit te gaan op die Transvaal se Hoe Veld nie. Dit hang maar baie af van wat die wind doen...
200m -- Is onprakties vir die manier hoe ek jag.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
KleinKonyn, ek dink jou benadering teenoor jakkalse is dalk nie reg nie. Die mees suksesvolle jakkalsjagters wat ek ken, "haat" nie jakkalse nie. Hulle word eerder deur jakkalse se gedrag gefasineer. Hulle besef dat jakkalse, skepsels van God is en dat jy met liefde en deernis in God se natuur moet werk, dis hoe jy 'n beter jagter word. Ons moet jakkalse doodmaak en beheer, want hulle bring groot skade. Dit is hulle natuurlike instink om te jag , te aas en oppertunisties te wees. Maar om hulle te "haat", gaan van jou 'n swakker jagter maak. As jy "haat", raak jy "blind" en sien jy nie dit raak, wat jou 'n beter jagter gaan maak nie.KleinKonyn wrote: ... My naam is KleinKonyn en ek haat f*kken jakalse...
So stukkie eie opinie en nie noodwendig die beste wat daar is nie - besluit maar self of ek twak praat.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Dankie Louis
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Ek het my Spitfire al op 150m gesit, die trick is om hom so 1.2m van die grond af te hang aan 'n vispen of iets, nie direk op die grond nie.
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Geno
Ek het ook die eerste maal met my Fx3 lekker gesukkel, want wil nie opvang. Nou sit ek hom op 'n 4ft windpomp rod wat 'n plankie bo-op het waarop my roeper staan.
Dit werk perfek.
Konyn, ek dink nie dis nodig dat jy 200m hoef uit te sit nie. Ek jag in Rietbron distrik, net 'n klipgooi van jou af en ek sit myne selde verder as 120-130m uit.
Praat maar met manne soos Meerkat (Wallie) of Taffie wat ook net in die karoo jag, hulle sal ook vir jou se dat 150m alreeds ver genoeg is.
Spitfire is nou op special by safari, as ek jy was, koop ek hom! Hou van die idee dat jy die klank se naam op die remote self kan sien.
Groetnis
Ponkie
Ek het ook die eerste maal met my Fx3 lekker gesukkel, want wil nie opvang. Nou sit ek hom op 'n 4ft windpomp rod wat 'n plankie bo-op het waarop my roeper staan.
Dit werk perfek.
Konyn, ek dink nie dis nodig dat jy 200m hoef uit te sit nie. Ek jag in Rietbron distrik, net 'n klipgooi van jou af en ek sit myne selde verder as 120-130m uit.
Praat maar met manne soos Meerkat (Wallie) of Taffie wat ook net in die karoo jag, hulle sal ook vir jou se dat 150m alreeds ver genoeg is.
Spitfire is nou op special by safari, as ek jy was, koop ek hom! Hou van die idee dat jy die klank se naam op die remote self kan sien.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Ponkie
+1 op wat jy se, ek dink die spitfire vir iemand wat nuut is met Foxpros is ook beter aangesien hy nie te veel klanke laai nie. Al daai klanke word nie in een aand geroep nie dus is dit baie moeiliker om n roepfout te maak met die minder klanke tot jou beskikking.
+1 op wat jy se, ek dink die spitfire vir iemand wat nuut is met Foxpros is ook beter aangesien hy nie te veel klanke laai nie. Al daai klanke word nie in een aand geroep nie dus is dit baie moeiliker om n roepfout te maak met die minder klanke tot jou beskikking.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
KleinKonyn
Re: FOXPRO - die regte een??
Vir die mense wat my so mooi antwoord en so baie hulp verleen i.v.m die afstand beheer van FOXPRO, baie dankie. julle is van groot hulp. Ek is bewus van die special, en gaan defnitief nou daarna kyk om een te koop.
Vir die mense vir wie jakkals jag n saak van geloof is: ek is regtig jammer as ek iemand onstel het. ek het gehoop dat die mense sal optel dat my gesprek eintlik op n BAIE ligte trant ingesit is. Ek meen ..... my naam is KleinKonyn, hoe kan julle my ernstig opneem??
Wat my jag strategie aan betref. Kom ek probeer dit verduidelik.
Die mens sit met n bakkie en n verblindende wit lig op die vlakte. Die jakkals is bewus van jou beweging, die oomblik as jy by die huis weg ry. Enige jakkals wat op die plaas rondloop sal bewus wees van jou wat kom jag in die aand. Al manier hoe jy met jou geweer die kans gaan kry om n jakkals in die aand te skiet is as die jakkals gemaklik genoeg is om na genoeg aan die bakkie, en die lig, te kom vir jou om n skoot te kry. Daarom roep ons hom met klanke. As jy met klanke van die bakkie af die jakkals gemaklik genoeg kan kry om na genoeg aan die bakkie te wees vir jou om n skoot te he, dan is dit mos nou goed. maar ons roep mos nou met klanke weg geplaas van die bakkie af, teen die wind op. so nou is die bakkie nie meer n bedreiging vir die jakkals nie. Nou hoef die jakkals net gemaklik te wees met die klankie in die veld (waar daar nie n bakkie en n lig is nie). So... sit ek die klankie 200m weg, die jakkals kom onder die wind van die klankie met n 100m draai, n draai waarmee hy gemaklik is, en bevind homself 100m van die bakkie af. op 100m skiet ek n jakkals weer en weer. maar die hele tyd was die jakkals salig onbewus van die gevaar van die bakkie, want daar was nooit n klanie van die bakkie af, en hy was altyd (volgens hom) n veilige afstand van die bakie en die lig af.
Ek weet ek het nou die obvious herhaal, en al die jagters is baie bewus van hoe dit gedoen moet word, maar dis hoekom ek iets soek wat 200m kan opvang.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: FOXPRO - die regte een??
Kleinkonyn, jammer as ek vra, maar met watse roeper het jy hierdie ondervinding of teorie van jou al beproef?
Ek skiet redelik baie jakkalse hier by ons op die oop ho?veld waar hulle jou v?r kan sien met n Foxpro Spitfire wat ek so 60 - 80m vanaf die bakkie sit, en ek is nog maar n amateur teen baie van die manne hier op die forum. Daar is enkeles wat nie nader as so 300m wil kom, maar gewoonlik is dit op plase waar hulle al slim geroep en slim misgeskiet is. Die ander ry almal bakkie. Ek dink nie dat dit enigsins nodig is om die roeper so v?r uit te wil sit. Die jakkalse hoor die klanke baie v?r en kom stel ondersoek in. Hulle beweeg gewoonlik om onder die wind te wil kom, maar nie altyd.
As hulle n radius van 200m om die roeper hou soos jy beweer, gaan jy hulle mos in elk geval binne skiet afstand bring, al is die roeper so 60 - 80m van jou af.
Ek dink jou keuse van staanplek, roepmetode en klanke, en jou kamofleuring en hoe stil jy sit speel n baie belangrikker rol, as hoe v?r jy die roeper uitsit. Na aanleiding van jou skrywe blyk dit of jy nog nie n kursus by Heinrich of Hendrik gedoen het nie, en stel ek baie sterk voor dat jy dit so spoedig as moontlik doen. Dit alleen sal die afstand wat jy die roeper wiil uitsit, aansienlik verkort.

Soos Piet se, ek het gisteraand langs die mooirivier hier buite potch geroep, en wraggies kom die man toe in agter die bakkie aan die oorkant van die rivier teen die wind op. Ek moes toe maar die plaaseienaar aan die oorkant se pes toe vir hom skiet op n afstand van so 60meter. Kon hom nie gaan haal nie omdat ek so laat in die aand nie lief is vir swem nie.
Daai jakkals moes my virseker geruik het die wind het reguit van my na hom gewaai maar hy het steeds ingekom.
Daai jakkals moes my virseker geruik het die wind het reguit van my na hom gewaai maar hy het steeds ingekom.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Hoeveel jakkalse het jy al geskiet?
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.