Nosler 142 gr Longrange in n 6.5 Creedmoor

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Nosler 142 gr Longrange in n 6.5 Creedmoor

Post by Smit@50 »

Is daar manne wat hulle skiet op die 6.5 Creedmoor. Wil graag hoor wat is julle ondervinding hou hulle van ver spring Na die lands of naby aan die lands ? Hoor graag wat sê julle



Sent from my iPhone using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
JimmyB
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Thu Apr 02, 2015 10:55 am

Re: Nosler 142 gr Longrange in n 6.5 Creedmoor

Post by JimmyB »

Ek het so langs n load reg gekry. 142gr Nosler Accubond Long Range, Norma Brass, CCI primers, Vihatuori N550 @ 40.7gr, 1.2 mm of the lands. Het nie rerig rond gespeel nie with afstand van lands af maar die lading skiet half duim groepe op 100m. Spoed is 2750f
22LR Mauser, 222-50 Steyr, 6.5 Creedmoor Tikka Super Varmint GrTech, 6.5 Creedmoor Remington 700, 6.5 Creedmoor Howa, 30-06 Sako, 30-06 FN Mauser, 12br Dumolin and Cie, Glock 19 Gen 5
Post Reply