ek wil graag hoor as ek n nuwe tikka dunloop kan kry vi 11500 rande in sy sakkie ...
is dit n goeie prys?
nuwe 222 50 tikka
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: nuwe 222 50 tikka
Vir daai prys moet jy net seker maak dat dit nie n gesteelde geweer is nie .
DD
DD
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: nuwe 222 50 tikka
Bitter goeie prys
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: nuwe 222 50 tikka
baie dankie nee hys by n wildman tak..gaan hom dan gryp dankie
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: nuwe 222 50 tikka
Koop hom dadelik. Daai is omtrent 5 jaar terug se prys
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: nuwe 222 50 tikka
is jy seker wildman het hulle op spasial nou vi 13 ek kan een kry vi 11500 want hy doen my ver gunning
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: nuwe 222 50 tikka
Ek is seker. Het my tikka 4 jaar terug gekoop by safari op special, en hy was duurder
- Victor_
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: nuwe 222 50 tikka
Daar was nou n klomp Tilkka specials, omrede hulle ou stock, die T3 reeks, wil verkoop om plek te maak vir die nuwe T3x reeks.
Victor
Sent from my iPhone using Tapatalk
Victor
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: nuwe 222 50 tikka
Ja daar is redelik baie specials, maar niks kom naby R11500 uit nie. Dit is 'n baie goeie prys
