.303EPPS

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

.303EPPS

Post by JJV »

Hallo
Ek wil graag hoor wie het so een, skiet so een en herlaai vir EPPS?
My P14 is binnekort ook een en ek sal graag raad wil vra.
Lekker naweek!
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .303EPPS

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: .303EPPS

Post by JJV »

Dankie Oom, het Quickload .303EPPS?? Sal graag wil raad vra. Lekker naweek! JJ


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: .303EPPS

Post by Flip Nel »

JJV wrote:Dankie Oom, het Quickload .303EPPS?? Sal graag wil raad vra. Lekker naweek! JJ


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek sie Qload het die 303 Epps Imp. nie seker of dit die gewone epps is nie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .303EPPS

Post by tripodmvr »

Die Ackley Improved is ook so genoem. AI = EI as dit by die 303 kom. Praat JJV - die QL somme het Rysmier se Epps tops laat skiet met Barnes 150 TSX.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: .303EPPS

Post by JJV »

Hallo soek so bietjie 174gr tot 215gr max, so vinnig soos ons kan?
Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .303EPPS

Post by tripodmvr »

Gee bietjie meer inligting oor die derms van die geweer. Looplengte sal baie help. Dopvolume is 'n bonus.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: .303EPPS

Post by JJV »

Sal terugkom na Oom toe, ek moet eers nuwe loop opsit dan kan ons kyk wat so EPPS kan doen!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: .303EPPS

Post by Nella »

Ek het een..maar het hom verlede week die doods fonnis gegee :-\
Ek is mal oor hulle. .veral as jy daai man oor n chrony skiet en n stoere derms en kwes man se oë laat rek omdat die ou amajuba kettie sy gat skop..
Vir my was dit nie die moeite werd gewees om 174gr punte te skiet nie...as jy rerig die epps tot sy reg wou laat kom was geen 174gr punt opgewasse teen die spoed nie.
Punte het sleg op gebreek en het dan erg baie vleis skade veroorsaak.
Die 150gr Barnes sou wel perfek gewerk het maar dan het ek al klaar daai jag ladings op my 308
Op die 215 gr punte het jy darm n klein bietjie beter keuses met sterker punte, en n 215gr teen n gemaklike 2400fps is baie goeie bosveld medisyne.
Pmp doppe werk nie op n epps nie in my ervaring. ..goed is te hard en jy kry hom nie terug gevorm in n epps matrys nie...moontlik was my kamer bietjie groot gesny.
Oom Driepoot het my mooi gehelp met myne se ladings
Just smile and wave boys >:D
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: .303EPPS

Post by JJV »

Dankie vir die raad! Wie behalwe pmp maak ook .303 doppe?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .303EPPS

Post by tripodmvr »

Winchester, Remington en ek dink S&B.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: .303EPPS

Post by Flip Nel »

JJV wrote:Dankie vir die raad! Wie behalwe pmp maak ook .303 doppe?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Remington, Federal, Winchester
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: .303EPPS

Post by Nella »

Ek het Norma doppe gebruik.
Just smile and wave boys >:D
Post Reply