Goeie dag almal
Hier is pryslys vir Augustus maand.
Springbok R1000 gewoon
Blesbok R2000
Rooibok R2000
Rooibok ooi R1800
Rooihartbees R4500
Blouwildebees R5800
Swartwildebees R2800
Gemsbok R5000
Koedoe koeie R3700
vlakvark R1000
volstruis R1000
swartwitpens R40 000
bastergemsbok R55 000
Goue Gemsbok R20 000
Goue wildebeest R30 000
Buffels R95 000
Eland R18 000
Sebra R6000
Koedoe bul R15 000
Wit springbok R6000
Koper springbok R5000
Swart springbok R3000
Wit Blesbok R3500.
Akkomodasie R1000 pppd- sluit in , JAG BAKKIE,MIDDAG ETE,SLAG FOOI,JAG FOOI,
HOUT, VERVOER VAN WILD UIT VELD, KOELKAMMER
VERBLYF VOL TOEGERUS JAG HUIS, BEDE GOED
KOELDRANK , WATER OP BAKKIE.
KAN 4 JAGTERS AKKOMODEER
Uit gesluit- oggend ete,aand ete,verversings,
taxidermy, vleisverwerking, ys.
Het nog so 3 plekkies oop in Augustus maand.
groete.
Jag plek noord kaap Augustus maand.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Jag plek noord kaap Augustus maand.
Ek wil baie graag nog daar by julle kom jag.
PM asb vir my jou prys op n trofee SWB?
Nog nooit een geskiet nie en sal graag daar wil kom draai.
Groete
KK
PM asb vir my jou prys op n trofee SWB?
Nog nooit een geskiet nie en sal graag daar wil kom draai.
Groete
KK
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Jag plek noord kaap Augustus maand.
Goeie more
Jy is meer as welkom sal jou prys stuur. Ons maak vir jou n plan vir goeie prys.
Jy is meer as welkom sal jou prys stuur. Ons maak vir jou n plan vir goeie prys.
