Goeie more
Ons het Sable bul beskikbaar vir jag. Daar is n hele paar om van te kies.
paket sluit in 1x sable bul 1x swartwildebees met 2 dae akkomodasie 2 personne R40 000.
Ingesluit - 1x Sable, 1x swartwildebees, akkomodasie 2 nagte, hout,middag ete,sout ,koelkammer,slag,jag bakkie.
Uit gesluit- oggend ete,aand ete, taxidermy,vleisverwerking.
Groete.

