Hilux suspensie

Post Reply
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Hilux suspensie

Post by Pappabeer »

My 2013 Hilux extracab jagbakkie kort nuwe suspensie voor. Coils is pap en die skokbrekers op. Die bakkie spandeer meeste van sy lewe op grondpaaie/ modder, en die voorste suspensie moet die gewig van n ARB Bumper en winch kan dra.

Wat is julle voorstelle. Ek wil nie Ironman of OME se prys betaal nie. Ken iemand LA Sport se eie brand? Camil is ook n opsie seker. Wat is die beste waarde vir geld?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hilux suspensie

Post by DWB »

Dewald,

Stuur my 'n WhatsApp my pel doen OME hier in PR, sal vir jou 'n goeie prys probeer eel.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
drtim
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Tue Oct 24, 2017 7:32 am

Re: Hilux suspensie

Post by drtim »

LAS profenders is uitstekend. Goeie waarde vir geld.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Hilux suspensie

Post by Pappabeer »

Maak so Deon.
drtim wrote:LAS profenders is uitstekend. Goeie waarde vir geld.
Wat kos dit?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Hilux suspensie

Post by Apie »

Mikem Suspension in Pta

Praat met Darryl

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Hilux suspensie

Post by savage(P Coetzer) »

Net nie Camil nie. Die naweek by n vriend gehoor hoe sy hilux 4 keer voor shocks gebreek het voor hy na old man emu gegaan het.
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 363
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Re: Hilux suspensie

Post by Monster »

Ek kan ook vir Mikem voor stel!
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Hilux suspensie

Post by Pappabeer »

Weet julle hoe vêr ek van PTA is?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Hilux suspensie

Post by JJV »

Kyk na EFS ek het dit op my Prado gery sonder probleme, waarborg is 3 jaar, 100 000km, niemand anders match dit nie. Ook van OZ.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Hilux suspensie

Post by Apie »

Pappabeer wrote:Weet julle hoe vêr ek van PTA is?
Jaaaa!

Gesels met die man!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Post Reply