SAJ Stormberg Tak Groeperings Kompetisie 19 Mei 2018

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

SAJ Stormberg Tak Groeperings Kompetisie 19 Mei 2018

Post by andre007 »

More almal

Ek bring graag die advertensie onder almal se aandag, naby en vêr. Daars hope pryse te wen. Ek plaas die uitnodiging en reëls onderaan. Komaan laat die manne wat die mooi 5-skoot groeppies so plaas vir ons manne kom wys 8)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3606
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: SAJ Stormberg Tak Groeperings Kompetisie 19 Mei 2018

Post by Fanta300 »

Ai, net bietjie vêr
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: SAJ Stormberg Tak Groeperings Kompetisie 19 Mei 2018

Post by andre007 »

Stampie
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: SAJ Stormberg Tak Groeperings Kompetisie 19 Mei 2018

Post by tripodmvr »

Ek sal 'n ekstra lang gooi moet gooi - al die pad van Oz af.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: SAJ Stormberg Tak Groeperings Kompetisie 19 Mei 2018

Post by andre007 »

Baie geluk aan Ammion (Paul) wat die dag gevat het. 20,45mm groeppie, prone, bi-pod en sandsakke agter, 200m met 6,5x47L
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Post Reply