gesoek: Land Cruiser single cab
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
gesoek: Land Cruiser single cab
Op soek na 'n 4.2/ 4.5 Liter petrol/diesel 70 Series Land Cruiser in 'n goeie toestand. Hier in die koers van R150 000.00. Is nou deur 'n ernstige scam op 'n Cruiser waarin ek 'n klomp geld verloor het, so ek het nie veel oor om een mee te koop nie en dis my lewensdroom om een te besit. Moet single cab wees. My drome is redelik verpletter, maar as iemand kan help sal ek bly wees. Julle manne is al wat ek nou nog kan vertrou. Ek sal bly wees as julle vir my foto's kan e-pos en ons kan gesels.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: gesoek: Land Cruiser single cab
Jammer om te hoot Johan
Ek het nie een om te verkoop nie, maar vertel ons asb ook van scam, sodoende ons nie dieselfde pyn vat nie asb.?
Ek het n ruk terug n trekker gekoop en was ook vas oortuig die ou het my gescam nadat ek die helfte van geld oorbetaal het en hy daarna stil was vir n ruk.
Het egter mooi uitgedraai vir my.

Sien nou die post was al April, maar tog nietemin.