Musgrave aksie veiligheid.

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
Rouxw
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Oct 10, 2015 9:59 pm

Musgrave aksie veiligheid.

Post by Rouxw »

Goeinaand manne, my naam is Roux en dis die eerste keer dat ek op die forum kommunikeer. Dit is inderdaad n baie interessante forum met kundige insette. My vraag is die volgende:
Ek het n 375 H&H en 300 H&H al vir baie jare. Dit is fabrieks Musgraves wat op “oopgemaakte” K98 aksies gebou is. Ek het seker al duisende skote deur hulle geskiet, en herlaai baie konserwatief- meestal naby minimum of middelste ladings. Gegewe die oopgemaakte aksies waar metaal voor weggeneem is, dink julle hierdie aksies is veilig en is iemand bewus van historiese probleme? Albei gewere is natuurlik geproef.

Groete en dankie vir enige insette.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Musgrave aksie veiligheid.

Post by tripodmvr »

Welkom by ons. Ek het self so 375HH K98. Ek het nog nie van enige probleme gehoor met sulke aangepaste aksies nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply