Musgrave aksie veiligheid.
Posted: Fri Apr 13, 2018 8:24 pm
Goeinaand manne, my naam is Roux en dis die eerste keer dat ek op die forum kommunikeer. Dit is inderdaad n baie interessante forum met kundige insette. My vraag is die volgende:
Ek het n 375 H&H en 300 H&H al vir baie jare. Dit is fabrieks Musgraves wat op “oopgemaakte” K98 aksies gebou is. Ek het seker al duisende skote deur hulle geskiet, en herlaai baie konserwatief- meestal naby minimum of middelste ladings. Gegewe die oopgemaakte aksies waar metaal voor weggeneem is, dink julle hierdie aksies is veilig en is iemand bewus van historiese probleme? Albei gewere is natuurlik geproef.
Groete en dankie vir enige insette.
Sent from my iPhone using Tapatalk