Wie van julle het dalk reeds bostaande boek onderhande gehad? Ek sien die prys is R950. Is dit 'n goeie boek om aan te skaf vir herlaai-doeleindes? Ek dink aan .250, .270 en .308 kalibers.
Ek lees graag jul opinies hieromtrent.
Dankie.
African Medium Game Cartridges deur Pierre van der Walt
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- Rigby
- Full Member

- Posts: 164
- Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm
Re: African Medium Game Cartridges deur Pierre van der Walt
Soos ek verstaan is die boek nog by die printers. So terugvoer gaan nog effe moeilik wees. Ek weet egter Pierre druk baie hard om die boek so gou moontlik beskikbaar te hê.
Sy vorige boek behoort egter n aanduiding te wees oor wat ons te wagte kan wees.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sy vorige boek behoort egter n aanduiding te wees oor wat ons te wagte kan wees.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: African Medium Game Cartridges deur Pierre van der Walt
Die jongste SA Jag / Hunter gee te kenne dat die boek bestel kan word.
