Weaver 30mm medium ringe

Post Reply
Conna Howa
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm

Weaver 30mm medium ringe

Post by Conna Howa »

Goeie naand almal.

Ek wil by julle hoor hoe is die kwaliteit van weaver 30mm medium Ringe? En Sal dit nodig wees om hulle te laat lap?
Jock-O-loshe
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu May 03, 2018 4:37 pm

Re: Weaver 30mm medium ringe

Post by Jock-O-loshe »

Hi

Is dit weaver tipe ringe, m.a.w gemaak om op n weaver basis of piccatinny rail te monteer of is dit ringe vervaardig deur weaver self (wat ook natuurlik op weaver basisse sal pas)?
Post Reply