More Almal
Weet enige iemand waar mens n takbok kan jag naby Malmesbury omgewing?
Ek weet meeste ouens hou hull maar vir hul self en dis ook heeltemal verstaanbaar. Tog as enige iemand weet van n geleenthied PM my asb
Baie dankie en Groete
Jurie
Soek n takbok om te jag
- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Soek n takbok om te jag
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
