Re?ls aangaande die sisteem
Posted: Tue Oct 04, 2011 10:53 pm
Voor ons by die re?ls kom wil ek dankie s? vir die inisiatief van die voorstel en ook vir die manne wat dit moontlik gemaak het.
Ek dink dit is 'n blink idee en as dit reg bestuur word dat vele van ons mede lede iewers geholpe sal raak met ietsie waarna miskien al lankal gesoek word.
1) Die is skenkings afdeling so dit gaan nie oor betaling nie, maar posgeld mag betaalbaar wees aangesien jy die artikel verniet kry.
2) Dit bly die reg van die skenker om te besluit wie die artikel mag kry, maar oor die algemeen behoort "first come first served" reel te geld.
3) Maak asb dit op die blad bekend dat jy belang stel in die item en nie op privaat korrespondensie nie.
4) As die skenking dan geskiet moet die ontvanger bekend gemaak word.
5) sou skenking gemaak word en dan wou herroep, moet genoegsame rede gegee word, want ons werk op "My woord is my eer" prinsiep.
Laastens maar die belangrikste, doen als asb in goeie gees
Neels