n Paar Veld Kamera Fotos

Post Reply
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

n Paar Veld Kamera Fotos

Post by foxripper »

Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: n Paar Veld Kamera Fotos

Post by Nella »

Ag nee my maggies. ...
Is daar nie n "hout lepel award " wat die mods vir die man kan gee nie?die is mos nou niks minder as "stir" nie :laugh: :laugh: :laugh:
Was dit nou rerig nodig? Na daai fotos gaan dit my nou weer dae vat om terug na werklikheid te keer...
Eks darm nou so lus vir jag...veral daai een eland bul wat daar rondsluip in die aand ++>:

Rerig nice fotos. ..daai wereld is nog my hart's begeerte om te gaan besoek.
Just smile and wave boys >:D
Post Reply