Page 1 of 1
n Paar Veld Kamera Fotos
Posted: Wed May 30, 2018 1:26 pm
by foxripper
Re: n Paar Veld Kamera Fotos
Posted: Wed May 30, 2018 1:45 pm
by Nella
Ag nee my maggies. ...
Is daar nie n "hout lepel award " wat die mods vir die man kan gee nie?die is mos nou niks minder as "stir" nie
Was dit nou rerig nodig? Na daai fotos gaan dit my nou weer dae vat om terug na werklikheid te keer...
Eks darm nou so lus vir jag...veral daai een eland bul wat daar rondsluip in die aand
Rerig nice fotos. ..daai wereld is nog my hart's begeerte om te gaan besoek.