Bekikbaarheid van S335
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Bekikbaarheid van S335
Boodskap per vleisboek ontvang. Waar of nie - Kapenaars kan julle bevestig?
Somchem het sopas bevestig dat hul Potch depo teen volgende week S335 sal ontvang. Die kaap het alreeds ontvang. Dus kan handelaars teen volgende week op stock. Safari het vanselfsprekend tonne bestel so indien lokale handelaars ontvang moet hul asb laat weet. Hier is genoeg manne wat kan koop.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bekikbaarheid van S335
Safari Stellenbosch het in voorraad.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Paarl het voorraad, maar voorraad is beperk.
Last edited by joe rocket on Wed Jun 27, 2018 11:43 am, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Paar plekke in Noord Kaap het ook voorraad.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Het iemand dalk van die nuwe vorraad/ lot nr getoets en vergelyk met die vorige lot nr?
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Al wat ek gehoor het is dat die nuutste batch stadiger as nat kordiet brand.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
2% stadiger
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Dit nou blik se inligting?Fanta300 wrote:2% stadiger
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Nee Oomtripodmvr wrote:Dit nou blik se inligting?Fanta300 wrote:2% stadiger
Dis die reine waarheid. Ek het amper 100voet per sekonde verloor op my 303 lading.
Groetnis
Philip
Philip
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Klink na 'n lekker lot vir die swaar koeels in 308 skiet? Hoe stadig brand die kruit?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Dit staan so op die blik
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Bekikbaarheid van S335
Was gister by Oos Rand S&O en daar het heelwat blikke 335 op die rak gestaan.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Sjoe, as jy 2% spoed verloor en dit kom neer op 100 voet per sekonde, moes die oorspronklike spoed 5000 voet per sekonde gewees het!Philip J wrote:Nee Oomtripodmvr wrote:Dit nou blik se inligting?Fanta300 wrote:2% stadiger
Dis die reine waarheid. Ek het amper 100voet per sekonde verloor op my 303 lading.
Ek weet nie of ek beïndruk moet wees met daardie 303 of moet dekking soek as jy aanlê na iets nie.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
OosKaapJagter,OosKaapJagter wrote:Sjoe, as jy 2% spoed verloor en dit kom neer op 100 voet per sekonde, moes die oorspronklike spoed 5000 voet per sekonde gewees het!Philip J wrote:
Nee Oom
Dis die reine waarheid. Ek het AMPER100voet per sekonde verloor op my 303 lading.
Ek weet nie of ek beïndruk moet wees met daardie 303 of moet dekking soek as jy aanlê na iets nie.
As die sommetjie so maklik was, dan het ons seker nie QL nodig gehad nie.
Ek het met n vorige lot S335 en 174gr Hornady RN koeëls, n spoed van 2400fps gekry.
Diselfde komponente, buiten die kruit lot, wat nou Lot 722 van 2018 is, het eergister n lesing van 2320fps gegee.
Groetnis
Philip
Philip
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Phillip,Philip J wrote:OosKaapJagter,OosKaapJagter wrote:Sjoe, as jy 2% spoed verloor en dit kom neer op 100 voet per sekonde, moes die oorspronklike spoed 5000 voet per sekonde gewees het!Philip J wrote:
Nee Oom
Dis die reine waarheid. Ek het AMPER100voet per sekonde verloor op my 303 lading.
Ek weet nie of ek beïndruk moet wees met daardie 303 of moet dekking soek as jy aanlê na iets nie.
As die sommetjie so maklik was, dan het ons seker nie QL nodig gehad nie.
Ek het met n vorige lot S335 en 174gr Hornady RN koeëls, n spoed van 2400fps gekry.
Diselfde komponente, buiten die kruit lot, wat nou Lot 722 van 2018 is, het eergister n lesing van 2320fps gegee.
Toe die vorige lot getoets is wat was die atmosferiese toestande teenoor die lot
Wat julle nou getoets het? Min of meer dieselfde of heelwat verskillend?
Groete
Jan
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Naand Jan
Jy vra my vas. Ek het vir lank nie vir die 303 herlaai nie omrede ek nie so baie met hom skiet nie. Ek het nie regtig ander aantekeninge gemaak anders as wat die lading en tpl was nie. Het nie eers die kruit se lot nommer neergeskryf nie

- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Philip as jy daai 3 vuurhoutjiekoppe ingegooi het soos gewoonlik het jy lag lag > 5000 voette gemaak met jou Sanna 
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Ekskuus Phillip dat ek jou herlaaivermoëns onder verdenking geplaas het.
Synde ek self skepties is oor Somchem se amptelike syfers, het ek so vinnige ondeurdagte tong-in-die-kies opmerking gemaak. Sodra ek 'n paar breinselle toevoeg tot daardie opmerking, is dit duidelik ek was verkeerd. Ek het 'n direkte vergelyking tussen brandspoed van die kruit en die spoed van die koeël loop maak. Dit kan nie so werk nie.
Ek het self van hierdie kruit aangeskaf en sal waarskynlik my eie ladings ook moet gaan aanpas.
Synde ek self skepties is oor Somchem se amptelike syfers, het ek so vinnige ondeurdagte tong-in-die-kies opmerking gemaak. Sodra ek 'n paar breinselle toevoeg tot daardie opmerking, is dit duidelik ek was verkeerd. Ek het 'n direkte vergelyking tussen brandspoed van die kruit en die spoed van die koeël loop maak. Dit kan nie so werk nie.
Ek het self van hierdie kruit aangeskaf en sal waarskynlik my eie ladings ook moet gaan aanpas.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Geen probleem,Philip J wrote:Naand Jan
Jy vra my vas. Ek het vir lank nie vir die 303 herlaai nie omrede ek nie so baie met hom skiet nie. Ek het nie regtig ander aantekeninge gemaak anders as wat die lading en tpl was nie. Het nie eers die kruit se lot nommer neergeskryf nie
Sou interisant gewees het as jy gehad het, somchem is maar redelik temeratuur sensitief en dit kon ook verduideliking wees vir deel van die spoed verskil.
Mooi loop.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
S335 word genoem as beskikbaar in die Vaaldriehoek teen R670 per blik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Het gekry @ R550 ‘n blik by my PGW. ALLES KLAAR UITVERKOOP.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Ek het 'n maand gelede 2 blikke by Agri Distributors op Worcester gekoop. R750 per blik betaal. Dink daai blsem het my gerook 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bekikbaarheid van S335
Andre007 het laat weet dat hulle S335 ontvang het. Let wel dat slegs 2375kg gemaak is volgens die aangehegde spesifikasie vel wat die drymiddel vergesel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br