More almal
Soos meeste van julle al gehoor het kimberley brand. Mede landsburgers is kwaad omdat die regering steel by hulle so van gister af brand en plunder hulle.
Het vanoggend met n bang weggetrek en hulle gan nou vandag die winkels takel en plunder. Die malls en die hele midde dorp is toe. Die mees oproerige lot is so 2km van die werk af besig om hulle eie lokasie af te brand dan wil hulle dorp toe kom.
Ons moes ons karre agter trek en meeste ander plek voor maak hulle het gister die Ford garage onder klippe gesteek.
Hou ons asb in julle gebede manne die storie raak al hoe erger. My vraag is net waar is die weermag die poliesie kan niks doen nie.
Groete
Jacques
Kimberley Brand
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Kimberley Brand
Hier by ons gaan dit ook maar woes !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Kimberley Brand
Ongelukkig sal die Polisie en Weermag niks doen.
Erns gaan iets moet draai en dan moet die poppe dans.
Die tyd is naby.
Sterkte daar. Ons dink aan julle
Erns gaan iets moet draai en dan moet die poppe dans.
Die tyd is naby.
Sterkte daar. Ons dink aan julle
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Kimberley Brand
Sterkte Jacques, veilig wees.
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Kimberley Brand
Hulle gan nou al in die buurte ook in en begin daar plunder en brand.