Page 1 of 1

6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Tue Jul 17, 2018 6:30 pm
by Striker.
Goeie naand manne

Ek het gaan soek na die 108gr ELD - M (6mm / .243) bullet file. Al die nuwe bullet files wat ek kon kry het nie hulle in die file nie.

Is daar dalk iemand wat die data het en vir my kan stuur asb?

Groete

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Tue Jul 17, 2018 8:23 pm
by tripodmvr
Dit gaan jou kos !!!!!!! Stuur my jou epos per PM en ek sal ruil vir goue muntstukke.

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Wed Jul 18, 2018 12:52 am
by Striker.
Naand oom.

Dankie ek waardeer. Ek stuur vir oom.
Daai munt stukke sal ons moet praat oor n yskoue goue een in n glas

Groete

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Wed Jul 29, 2020 12:30 pm
by Chris@6
Hi, is daar dalk iemand wat my kan help met die 108 ELD-M bullet file asb.

wclouw6@gmail.com

baie dankie

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Wed Jul 29, 2020 5:55 pm
by Dale SH
There you go

".243, 108, Hornady ELD-M 24561 ","108","1.252","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".525",".525","","","","","","","","","","25"

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Wed Jul 29, 2020 6:06 pm
by tripodmvr
Askies, moes hier net kom sê het dat ek Chris per epos die inligting gegee het.

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Thu Jul 30, 2020 7:36 am
by Chris@6
Baie dankie Dale en oom Tripod.

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Wed Aug 26, 2020 7:37 pm
by OU VOORSLAG
Naand oom Tripod
Sal oom my asb kan help met 90gr Eld X bullet file vir n 6mm.
Oom moet maar die goue munte se aantal deur gee. Dankie vir al oom se moeite met QL vir ons.

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Wed Aug 26, 2020 8:00 pm
by Dale SH
".243, 90, Hornady ELD-X 2441 ","90","1.080","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".409",".409","","","","","","","","","","25"

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Sun Aug 30, 2020 10:56 am
by Danie01
More Dale / oom Tripod

Kan julle dalk help met die bullet file vir die 103gr eldx ook asb?

Groete
Danie

Sent from my SM-A315F using Tapatalk


Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Sun Aug 30, 2020 11:12 am
by tripodmvr
".243, 103, Hornady ELD-X 24550 ","103","1.129","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".512",".512","","","","","","","","","","25"

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Sun Aug 30, 2020 9:12 pm
by Danie01
tripodmvr wrote:".243, 103, Hornady ELD-X 24550 ","103","1.129","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".512",".512","","","","","","","","","","25"
Baie dankie oom Tripod!

Sent from my SM-A315F using Tapatalk


Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Wed Aug 28, 2024 7:21 am
by Danie01
Goeiedag julle

Kan iemand dalk help met die bullet file vir die nuutste Hornady koele? Ek soek spesifiek na die 6mm 80gr ELD-VT en die .224 62gr ELD-VT, groot asb?

Groete
Danie

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Wed Aug 28, 2024 8:25 am
by Lategan1
Danie01 wrote: Wed Aug 28, 2024 7:21 am Goeiedag julle

Kan iemand dalk help met die bullet file vir die nuutste Hornady koele? Ek soek spesifiek na die 6mm 80gr ELD-VT en die .224 62gr ELD-VT, groot asb?

Groete
Danie
Danie, wanneer jy eendag die 62gr klaar ontwikkel het, gee jou ervaring & resultate asb.

Wat is jou loopdraai op .223?

Beste.

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Wed Aug 28, 2024 1:43 pm
by Danie01
Lategan1 wrote:
Danie01 wrote: Wed Aug 28, 2024 7:21 am Goeiedag julle

Kan iemand dalk help met die bullet file vir die nuutste Hornady koele? Ek soek spesifiek na die 6mm 80gr ELD-VT en die .224 62gr ELD-VT, groot asb?

Groete
Danie
Danie, wanneer jy eendag die 62gr klaar ontwikkel het, gee jou ervaring & resultate asb.

Wat is jou loopdraai op .223?

Beste.
Middag Lategan

Ek het reeds n pakkie van die 6mm 80gr, nognie die 62gr gekoop nie, maar wil solank met ql speel om te kyk waar die moontlike nodes lê.

Ek dink daai 62gr gaan n wenner wees.

Ek het n 1:9 twist 22-250 waarin ek die 62gr wil skiet, gaan die 80gr in my 1:10 twist 6slr probeer.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Wed Aug 28, 2024 3:08 pm
by tripodmvr
Enige nuwe koeëls sal vereis dat jy 'n nuwe "file" daarvoor moet skep. Gee die inligting soos op die foto asook die BC. Stuur ook sommer 'n foto van die boksie sodat ek die naam en reeksnommer reg het. Gebruik my forumnaam en sit net @gmail.com om dit na my te stuur.
Bullet file information Small.jpg

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Wed Aug 28, 2024 5:31 pm
by Danie01
tripodmvr wrote:Enige nuwe koeëls sal vereis dat jy 'n nuwe "file" daarvoor moet skep. Gee die inligting soos op die foto asook die BC. Stuur ook sommer 'n foto van die boksie sodat ek die naam en reeksnommer reg het. Gebruik my forumnaam en sit net @gmail.com om dit na my te stuur.
Bullet file information Small.jpg
Dankie oom Marius, ek sal die 80gr kan meet en details gee as ek weer geleentheid/tyd kry, maar ek het ongelukkig nie van die 62gr nie. Glo as ek op net krap sal ek wel hierdie inligting ook kry.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Thu Aug 29, 2024 8:43 am
by Capt. Yoda
Vat n 87gr Vmax en maak sy lengte 1.181" en sy gewig 80gr, die 62gr se lengte is hier by 1.047" en maklikste is om somer n 75gr ELD te vat as begin koel en te verander

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Sat Feb 22, 2025 9:45 am
by Ritchie
Dale SH wrote: Wed Aug 26, 2020 8:00 pm ".243, 90, Hornady ELD-X 2441 ","90","1.080","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".409",".409","","","","","","","","","","25"
Goeie more julle.

Jammer vir my onkunde maar hoe gebruik ek hierdie om in ql te sit om n nuwe punt te skep? Nie seker watse waardes kom waar nie.

Sal julle raad baie wardeer.

Groete

Ritchie

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Sat Feb 22, 2025 10:05 am
by tripodmvr
Copy die hele lyn soos dit bo verskyn. Maak die .bul file oop in Wordpad of Notepad en skep 'n nuwe lyn bo of onder. Paste nou die lyn daarin en stoor die file. Koeël is nou beskibaar in QL. Jy sal net moet soek na hom as hy onder aangelas is.

Re: 6mm Hornady QL Bullet file

Posted: Sat Feb 22, 2025 12:02 pm
by Ritchie
tripodmvr wrote: Sat Feb 22, 2025 10:05 am Copy die hele lyn soos dit bo verskyn. Maak die .bul file oop in Wordpad of Notepad en skep 'n nuwe lyn bo of onder. Paste nou die lyn daarin en stoor die file. Koeël is nou beskibaar in QL. Jy sal net moet soek na hom as hy onder aangelas is.
Baie dankie, ek wardeer dit baie. Nie gedink dit is so eenvoudig nie.

Lekker naweek.