6mm Dasher

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Hendrik van Zyl
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Wed Jul 30, 2014 11:43 am

6mm Dasher

Post by Hendrik van Zyl »

Goeie dag

Ek soek asb raad.

Watter ingevoerde kruit sal die beste werk vir die 6 mm Dasher met 105 gr Hornady A-max punte en is daar van hierdie kruit beskikbaar in die land?

Groetnis
Hendrik
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: 6mm Dasher

Post by Smitstertjies »

Hendrik die N540 van Vihtavuori sal baie mooi werk. Laas toe ek gekyk het was daar voorraad by S&O.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm Dasher

Post by Capt. Yoda »

Kry vinnig Varget by Safari voor dit weg is, VV se 540 en 140 werk ook goed maar Varget is sy oorspronklike kos
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Hendrik van Zyl
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Wed Jul 30, 2014 11:43 am

Re: 6mm Dasher

Post by Hendrik van Zyl »

Baie dankie
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: 6mm Dasher

Post by swc-tr »

S355
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Post Reply