Ek het so een of twee idees gehad om n lekker sterk long range bipod te maak.
Gewig is nie die einde van die wereld nie aangesien die bipod vir algemene skiet gebruik gan word.
My grootste uitdaging was om die bene op twee plekke te stut want ek glo dit is heelwat sterker. Natuurlik moet hy ook baie sterk wees en geen "play" he nie.
Die skroefdraad is M8x1 gesny linker en regter draaie. Hy verstel lekker fyn.
Hier is so paar pics en idees waarmee ek rond speel.
Die body is uit 3mm s/s laser cut.
Long Range Bipod
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Long Range Bipod
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Long Range Bipod
Ek het die body laat buig.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Long Range Bipod
Hier is nog so pic of twee soos hy vorder.
Spacers laat draai.
Volgende is gun coating.
Spacers laat draai.
Volgende is gun coating.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.