Kolf op Jaracal gekoop vir die steelbedrag van R2000.00
Toe hy hier aankom het dit gelyk of n bewer aan hom gekou het. Of dalk het hy paar Natal jakkalse probeer doodslaan wat gekwes was..
Hy was voorheen ge vernis en het seergekry in n skietstoel. Nie 'n probleem nie. Ek was lus vir 'n lekker projek.
https://i.imgur.com/97za94I.jpg
https://i.imgur.com/dZfIIcA.jpg
https://i.imgur.com/3CCNXKU.jpg
https://i.imgur.com/3KuBqVd.jpg
https://i.imgur.com/JLwSCEE.jpg
https://i.imgur.com/cigPoCZ.jpg
1ste stap was om die vernis af te kry. 'n Kombuiskasbouer in die Kaap het my raad gegee en ons het toe thinners gevat en al die vernis afgehaal. Daarna is my skuurmasjien ingespan om die res af te skuur. Ek het die bewerbyte met die dremel uitgehaal.
https://i.imgur.com/7n6Tr9S.jpg
Trueworx se skuurmasjiene het ook die fabrieks afwerking afgeskuur, toe is dit tyd vir n nuwe recoil pad. Die vorige bruin Bisley pad het my laat gril. Ek haat hulle!
https://i.imgur.com/PuaaxZK.jpg
Koop toe n swart Pachmayr Decelerator, en laat fit hom by n kolfbouer hier in die dorp.
https://i.imgur.com/4tU1ZnW.jpg
https://i.imgur.com/Jb5kNve.jpg
https://i.imgur.com/r5PTxu4.jpg
https://i.imgur.com/Gu2XCTh.jpg
Nog bietjie skuur, toe is dit Schaftol "Dark" se beurt om sy ding te doen. Na so 3 lae is hy reg na my mening en is dit n ander kolf!
https://i.imgur.com/uSSazvN.jpg
https://i.imgur.com/Oox654a.jpg
https://i.imgur.com/NC1WxYB.jpg
https://i.imgur.com/2XFNvkT.jpg
Totale insetkoste: Onder R3000.00
Ek het n plan met die kolf. Sal kom wys oor so week of2

