Goeie middag
Ek is op soek na n duiksilinder vir die hervulling van n PCP windbuks Die nuwe pryse wat winkels in Pretoria vra is onbeskof duur (R6800)
Wat is die risiko indien n 2de handse silinder gebruik word?
Is daar dalk iemand wat my na n persoon/plek kan verwys wat meer billik is?
Ek woon in Pretoria
Dankie byvoorbaat vir die raad
Groete
Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
Skakel Thomery Knoetse (079) 159-2760 hy is protea skut lugeweer en het gewoonlik, se ek het jou verwys hy werk vir my.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
Baie dankie Blazer
Ek waardeer dit
Groete
Ek waardeer dit
Groete
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
Knipmes, daar's baie min risiko op 2de handse duiksilinders, mits jy die koop daarvan onderhewig maak aan 'n "hydrostatiese toets en visuele inspeksie". As die silinder die toets slaag, hoort hy jou baie jare se diens te kan gee.knipmes wrote:Goeie middag
Ek is op soek na n duiksilinder vir die hervulling van n PCP windbuks Die nuwe pryse wat winkels in Pretoria vra is onbeskof duur (R6800)
Wat is die risiko indien n 2de handse silinder gebruik word?
Is daar dalk iemand wat my na n persoon/plek kan verwys wat meer billik is?
Ek woon in Pretoria
Dankie byvoorbaat vir die raad
Groete
Last edited by Jean Marais on Mon Oct 01, 2018 11:04 am, edited 1 time in total.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
Ook in die mark vir n 300 bar
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
Jean Marais wrote:Baie dankie vir die raad Dit sal helpknipmes wrote:Goeie middag
Ek is op soek na n duiksilinder vir die hervulling van n PCP windbuks Die nuwe pryse wat winkels in Pretoria vra is onbeskof duur (R6800)
Wat is die risiko indien n 2de handse silinder gebruik word?
Is daar dalk iemand wat my na n persoon/plek kan verwys wat meer billik is?
Ek woon in Pretoria
Dankie byvoorbaat vir die raad
Groete
Groete
Knipmes, daar's baie min risiko op 2de handse duiksilinders, mits jy die koop daarvan onderhewig maak aan 'n "hydrostatiese toets en visuele inspeksie". As die silinder die toets slaag, hoort hy jou baie jare se diens te kan gee.